AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Gesubsidieerde ontwikkelingsprogramme vir nuwegenerasie-produsente nou oop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Uit Kaap Agri se landbou-ontwikkelingsprogramme is daar drie waaruit produsente kan kies. Al die klasse word aanlyn of in persoon aangebied en Kaap Agri dek alle opleidingskoste.

Nuwegenerasie-produsente kan nou aansoek doen vir toelating tot die Kaap Agri Akademie se landbou-ontwikkelingsprogramme vir 2023. Om tot die transformasie van die Suid-Afrikaanse landbou by te dra, konsentreer die Akademie daarop om nuwegenerasie-produsente met kennis, vaardighede en praktiese ondervinding toe te rus sodat hulle in die toekoms suksesvolle kommersiële produsente kan word. 

Foto: Verskaf

Toppresteerder

Lindy Kraak de Vos is 'n onlangse student wat self die voordele van opleiding by die Kaap Agri Akademie ervaar het. Lindy was een van 32 nuwegenerasie-produsente wat in 2021 by die Akademie gegradueer het. Sy was die toppresteerder in die plantproduksieprogram. Volgens Lindy het hierdie program haar die kennis en vaardighede gegee om die mark met selfvertroue te betree en 'n betekenisvolle bydrae in haar gemeenskap te lewer.

"Ek doen dinge nou anders. Ek beplan nou voor ek begin plant. En wanneer ek begin plant, het ek reeds die eindverbruiker of mark waarvoor dit bestem is, gereed. Ek weet nou hoe belangrik dit is om die grond te laat ontleed voor ons begin plant. En ons rekordhouding op die plaas het baie verbeter.” 

Programkeuses

Studente kan uit drie programme kies:

·                     NQF 2-leerderskapprogram in gemengde boerdery;

·                     NQF 3-leerderskapprogram in diereproduksie; en 

·                     NQF 3-leerderskapprogram in plantproduksie. 

'n Gemengde onderrigformaat word vir die opleiding gebruik. Dit bestaan uit 'n kombinasie van aanlyn lesse, videogebaseerde onderrigting en verpligte praktiese opleidingsessies op Porterville.  

Vereistes

Studente wat aansoek wil doen, moet in die Wes- of Noord-Kaap woon, moet al die sessies kan bywoon (hetsy dit aanlyn of in persoon is), en moes onlangs graad 12 behaal het en/of in 'n boerdery betrokke wees. 

Koste

Studente sal geen toelae ontvang nie, maar alle opleidingskoste sal deur Kaap Agri gedek word. Daarbenewens sal Kaap Agri studente se vervoer-, kos- en verblyfkoste dek terwyl hulle opleidingsessies op Porterville bywoon. Die feit dat hierdie programme gesubsidieer word, maak die bemagtiging van nuwegenerasie-produsente moontlik en Kaap Agri is trots om 'n bydrae tot die transformasie van die Suid-Afrikaanse landbou te lewer. 

Kursusrooster

Leerderskapprogramme sal in Maart 2023 begin en in Oktober 2023 eindig. Soos hieronder aangedui, sal suksesvolle kandidate vyf keer gedurende die verloop van die kursus tot vyf dae op 'n slag in Porterville moet deurbring.

Inleiding: Maart - 5 dae

Kontaksessie: Junie - 3 dae

Kontaksessie: September - 3 dae

Kontaksessie: Oktober - 3 dae

Praktiese sessie: Oktober - 5 dae

Alle opleidingsmateriaal is in Engels, maar die klasse word in Engels en Afrikaans aangebied om deelnemers in te sluit. 

Sperdatum

Die sluitingsdatum vir alle aansoeke is 15 Januarie 2023.

Klik op die onderste skakel om af te laai: 

Aansoekvorm 

English flyer

Navrae: Web: kaapagri.co.za

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.1%
Rand - Euro
19.54
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
973.39
-1.2%
Palladium
1,403.39
-1.4%
Goud
1,995.05
+0.1%
Silwer
23.35
+1.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot