AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Goedgeleë oliemeule reg vir nuwe eienaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met maklike toegang tot hawens en potensiaal vir verdeling is hierdie oliemeule reg vir iemand op soek na ’n nuwe geleenthede.

Net wes van Winterton in KwaZulu-Natal, maklik bereikbaar per grondpad en binne redelike afstand van hawens lê ’n plaas van 101,419 ha wat vanaf 18 tot 22 Oktober 2021 op tenderverkoping beskikbaar is deur Ryncor-afslaers. Die grondpad wat jou na die eiendom neem, sluit aan by die R74-streekroete wat ongeveer 3 km oos deur Winterton loop.

Dié dorp is sowat 225 km noordwes van die hawe in Durban en 390 km wes van die hawe in Richardsbaai wat die vervoer van goedere na hierdie hawens eenvoudig maak. Die plaas lê aan die westelike rand van ’n gebied (12 km-radius) wat ’n hoë konsentrasie grond onder spilpuntbesproeiing het.

Volgens Ryncor bestaan die eiendom ?uit een plaasgedeelte wat oorwegend bewerkbare grond is. ’n Spilpunt is gerieflik sentraal op die eiendom geleë is. Benewens die bewerkbare grond bevat ’n gedeelte in die noordelike hoek ’n ten volle funksionele oliemeul wat gebruik word om sojaolie aan sojaboonmeel te onttrek. Die eiendom kan in drie hipotetiese gedeeltes verdeel word vir ’n eenvoudige uitleg: 

  • Gedeelte A (bewerkbare grondoppervlakte onder spilpuntbesproeiing) – 70,3 ha
  • Gedeelte B (waar die meule en alle geboue geleë is) – 9 ha
  • Gedeelte C (bewerkbare grondgebied wat nie onder spilpuntbesproeiing is nie) – 22,1 ha

Totale grootte: 101,419 ha

Die plaas is nie net goed geleë en het verdelingspotensiaal nie, dit het ook ’n paar uitstekende sleutelkenmerke en los bates. Dit sluit in:

  • ’n Voorbereidingsaanleg;
  • voertuie en werktuie;
  • boorgattenks en water;
  • opgaartenks vir sojaolie;
  • ’n werkwinkel;
  • ’n stoomketel;
  • oliekoek;
  • ’n oplosmiddel-aanleg;
  • ’n volvet-aanleg;
  • inname en silo’s;
  • ’n laboratorium en weegbrug;
  • kantien en ablusiegeriewe;
  • akkommodasieblok; en
  • kantoorblok.

Die totale oppervlakte van verbeterings (uitgesluit strukture met oop kante): 2 900 m²

Ryncor wat dié plaas se veiling behartig, is ’n leier in die afslaerbedryf in Afrika suid van die Sahara. Die maatskappy is in 2000 gestig om te voldoen aan die mark se behoefte vir besighede om oorbodige bates en goedere om te skakel in broodnodige kontant en sodoende hul kontantvloei te verbeter. 

Die kern van Ryncor se besigheid is dus die bestuur en verkoop van enige bates en materiale; die omskakeling van bates in kontant vir die regmatige eienaars en die verkoop van kommersiële en residensiële eiendom. Die maatskappy doen sake met die hele besigheidspektrum – van groot konglomerate tot familiebesighede en beslote koöperasies. 


Navrae:
Werner Rynners, 012 546-8409/11 of 082 578 5324. E-pos: info@ryncor.com en webblad: www.ryncor.com.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.73
+0.8%
Rand - Pond
20.82
+0.8%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,783.99
-0.0%
Silwer
22.43
-0.4%
Palladium
1,854.50
+0.1%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot