AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hoe om noordelike blaarskroei dié seisoen uit te boul

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So lyk `n land wat deur noordelike blaarskroei oorgeneem is, Foto's: Verskaf
So lyk `n land wat deur noordelike blaarskroei oorgeneem is, Foto's: Verskaf
Verlore opbrengspotensiaal kan nooit weer teruggekry word nie. Daarom moet gesonde blare – die energiefabriek wat optimale bestuiwing, graanvul en skepelgewig moontlik maak – beskerm word.

Noordelike blaarskroei is die algemeenste mielieblaarsiekte in Suid-Afrika en veroorsaak skade van 15% tot 30% in optimale omgewingstoestande. Die syfer kan egter meer as 50% wees wanneer die siekte vroeg voorkom – rondom die V6-groeistadium – en die letsels versprei na die boonste blare tydens bestuiwing. Dit is juis hierdie blare, van die vlagblaar af boontoe, wat tot elke prys koste beskerm en gesond gehou moet word omdat hulle van 75% tot 90% bydra tot goeie graanvul en skepelgewig.

Simptome verskyn as lang, ovaalvormige, grysgroen letsels wat 2,5 cm tot 15 cm lank is en later verbruin. Noordelike blaarskroei is nie maklik om vroeg raak te sien en korrek te identifiseer nie. Die tipiese simptome is eers sigbaar 10 tot 14 dae ná besmetting – en dan is dit reeds te laat om dit te bespuit. Die enigste manier om opbrengspotensiaal te beskerm, is om te voorkom dat die siekte enigsins vastrapplek kry.

Noordelike blaarskroei hou van lang tydperke van hoë humiditeit en matige temprature (18 °C tot 25 °C), en floreer veral wanneer baie dou vir dae aaneen voorkom. Kultivars met ’n hoë opbrengspotensiaal kan veral vatbaar wees en as die siekte in die vorige seisoen voorgekom het, kan jy gewaarborg wees dat dit sal skade veroorsaak in die komende seisoen.

Noordelike blaarskroei oorleef in oesreste en nuwe spore word ná die eerste lentereën vrygestel. Die onderste blare word normaalweg eerste besmet. Hierdie primêre besmettings versprei dan opwaarts na die boonste, jonger blare om sekondêre besmettings te veroorsaak. Die siekte versprei deur reënspatsels en veral wind wat die spore oor lang afstande kan dra.

Kontrole.
Noordelike blaarskroei letsel sny die beweging van suikers af. Die gevolglike opeenhoping van suiker veroorsaak die pers kleur.
Noordelike blaarskroei begin as grysgroenvlekke.
`n Geel rand om die letsel wys dat die swamdodertoediening die ontwikkeling vna die letsel gestop het.
Tipiese aktiewe noordelike blaarskroei letsel.
So lyk `n land wat deur noordleike blaarskorei oorgeneem is.
So lyk `n land wat deur noordelike blaarskroei oorgeneem is.

Noordelike blaarskroei veroorsaak opbrengsverlies omdat die letsels fotosintese belemmer. Hoe meer letsels op ’n plant voorkom en hoe vroeër in die seisoen die letsels ontwikkel, hoe groter is die verlies aan fotosinterende blaaroppervlak en, uiteindelik, opbrengs.

’n Boer kan noordelike blaarskroei doeltreffend bestuur deur weerstandbiedende basters te plant, minder mieliereste op lande te laat, op die regte tyd te plant en swamdoders voorkomend toe te dien.

’n Voorkomende toediening van MIRAVIS® Neo of AMISTAR® Top vroeg in die seisoen sal die onderste blare skoon hou en verseker dat die boonste blare tot aan die einde van graanvul groen en gesond bly. ARTEA® is ’n goeie aanvullende bespuiting later in die seisoen wanneer siektedruk hoog is en die plant se reproduktiewe fase beskerm moet word.

In gebiede waar noordelike blaarskroei soms voorkom en soms nie, is dit altyd goed om ’n voorkomende behandeling met AMISTAR® Top of MIRAVIS® Neo toe te dien. Nie net is die mielies dan beskerm teen wat die seisoen ook al inhou nie, maar albei middels verbeter die fisiologiese prosesse wat fotosintese beïnvloed. Plante sal dus water en stikstof beter opneem en benut, groen bly vir langer en oor die algemeen sterker en gesonder wees.

Navrae: Web: www.syngenta.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot