AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Hulp vir boere in nood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mielieland wat weens te veel reën versuip het. Farm Rescue kan boere wat só ’n ramp beleef, bystaan. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
’n Mielieland wat weens te veel reën versuip het. Farm Rescue kan boere wat só ’n ramp beleef, bystaan. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Boere wat deur moeilike tye gaan, is nie alleen nie, want Farm Rescue kan help.

Die La Niña-weerstelsel wat die afgelope drie jaar in Suid-Afrika heers, het swaar reën tot gevolg gehad, terwyl die voorspelde El Niño-stelsel tot ongekende hoë tempe- rature kan lei. Daarbenewens moet boere ook ander krisisse, soos beurtkrag, trotseer wat produksie kniehalter.

Hierdie probleme kan ’n groot impak op boerderye se ekonomiese volhoubaarheid hê. Indien finansiële probleme op ’n boer se horison is, moet hy so gou moontlik by Farm Rescue aanklop om hulp.

Farm Rescue se doel is om Suid-Afrikaanse boere by te staan met hul finansies, regsake en bedryfsraad. Buiten onvoorspelbare weerstoestande is daar ander probleme wat ’n boerdery onder geweldige druk kan plaas. Farm Rescue het al met die volgende omstandighede gehelp:

  • ’n Boer wat besef het sy oes gaan misluk en dat hy daarom nie sy finansieringsverpligtinge sal kan nakom nie.
  • ’n Boer wat terminaal siek is en wie se boerdery agteruitgegaan het. Hy het finansiële, regs- en oorgangsadvies nodig gehad. Farm Rescue se ook oorgangsadvies help die boer om sy besigheid suksesvol na die volgende geslag oor te dra. In dié geval was die boer bekommerd omdat die seun wat by hom moes oorneem, net 15 jaar oud was. Farm Rescue gaan die seun bystaan tot op die ouderdom wat sy pa bepaal het hy reg sal wees om die boerdery oor te neem.
  • Waterskade by kontantgewasse vanweë swaar reën, wat veroorsaak het dat die boer nie sy finansieringsverpligtinge soos oorspronklik saamgestel is, kon nakom nie.
  • ’n Plaas in die vloedvlakte van ’n rivier het skade gely weens oorstromings en kon nie sonder herstrukturering sy bankverpligtinge nakom nie.
  • ’n Boer het borg gestaan vir sy seun se boerdery en is aanspreeklik gehou vir dié se skuld. Sonder presiese finansiële en regsbeplanning kon hy alles verloor waarvoor hy sy lewe lank gewerk het.
  • Transnet se staking en waterskade by tafeldruiwe maak dit baie moeilik vir boere om hul finansieringsverpligtinge na te kom.
  • ’n Boer is geteister deur droogtes en sprinkaanskade by weidings en moes sy veegetalle verminder. Nou is hy in ’n finansiële penarie. 

Só werk Farm Rescue

Farm Rescue begin met ’n konsultasie om die boer se finansiële en persoonlike posisie te verstaan, hetsy jy in jou persoonlike naam, ’n trust of vennootskap boer. Daarna sal die beste moontlike oplossing gebied word. Daar is addisionele hulp beskikbaar indien die persoon in ’n maatskappy of ’n beslote korporasie boer.

Selfs as daar ’n likwidasie-/ sekwestrasie-aansoek teen jou of jou entiteit is, kan Farm Rescue help. As jy reeds gelikwideer of gesekwestreer is, kan Farm Rescue ook hulp verleen.

Farm Rescue se spesialiste bestuur die boer se situasie deurentyd, en sy vergoeding sal nooit meer wees as wat die koste sou wees indien hy nie betrokke was nie.

Hulpfonds

Farm Rescue het ook die ondersteuning van Farm Rescue Assistance Fund, ’n organisasie sonder winsoogmerk. Sy doelwit is om:

  • Boere wat uitermate hoë regskoste ervaar en ’n wenbare stryd teen ’n finansiële instelling het, by te staan sodat hulle nie hul saak verloor bloot omdat hulle nie geld vir regskoste het nie.
  • Stroper-/bewerkingsdienste teen kosprys aan boere te verskaf wat in nood is om te plant of te stroop.
  • Kontrakteurdienste teen kosprys te verskaf.

Besoek die webblad Farmrescue. co.za om te sien wie Farm Rescue se vennote is en vir meer inligting.

Farm Rescue
Navrae:
Farm Rescue, 073 738 9679/011 888 8604, e-pos: info@farmrescue.co.za  
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Humble with a hint of Kanye
Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie clingy nie. Ek sal n dic pic vra as ek een wil hê😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot