AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kies só vertikale of horisontale mengers vir jou beeste se rantsoen

akkreditasie
Die voerrantsoene vir vleis- en melkbeeste is heeltemal verskillend omdat die beesvoerkraal op maksimum gewigstoename per tydeenheid en voergewig konsentreer, terwyl die melkboer na maksimum melkproduksie per kilogram voer streef én ’n baie belangrike langtermynklem op dieregesondheid en -welstand het.

Vleisbeeste is “korttermynhuurders” (drie tot vier maande) in die voerkraal; melkbeeste is fabrieke wat deel uitmaak van die bates van ’n boerdery.

Vleisbeesrantsoene

Dit beteken dat vleisbeesrantsoene baie meer ingestel is op ’n hoë energie-inhoud, met konsentraatkomponente wat die grootste deel van die rantsoen vorm en waarby ruvoer gevoeg word om suurpens te voorkom. Die mengsel bestaan hoofsaaklik uit verwerkte konsentrate, wat gemeng moet word tot ’n eenvormige ruvoer wat die nodige vesel bevat.

Die hoofvereiste is dus deeglike vermenging en die vermoë om die veselagtige deel tot aanvaarbare vlakke af te breek.  Vertikale voermengers is só ontwerp dat die groot mengoppervlakte van die vertikale awegaarstruktuur die vermoë bied om vinnig en deeglik te meng. Deur lemme, gewoonlik vyf tot nege, aan die awegaar te sit, word die ruvoer gesny wanneer die lemme deur die weerstandbiedende mengsel getrek word. Masjiene word soms toegerus met ’n toestel wat weerstand tot die roterende draaibeweging van die mengsel toevoeg om sodoende die lemme meer snykans te gee. 

Soms word die ruvoer vooraf verwerk voor dit by die finale rantsoen gevoeg word. Dit word egter meestal gedoen in gevalle waar die menger nie die vermoë het om die ruvoer te hanteer nie, of waar die materiaalvloei-vereistes só hoog is dat die prosesse parallel moet geskied.

Die Seko Tiger- vertikale reeks is gerig op die vleisbeesvoerkraal wat die veselkomponent by die totale mengsel moet voeg en verwerk. Dit bied al die vereiste eienskappe vir ’n doeltreffende proses. Dié mengers is beskikbaar van 7 m3 tot 45 m3 in trekkeraangedrewe, selfaangedrewe of stilstaande opsies.

Melkbeesrantsoene 

Die melkkoei het ’n meer gebalanseerde rantsoen nodig, met melkvolume en -gehalte, asook die gesondheid en welstand van die dier wat die hoofoorweging is.

Die grootste deel van die rantsoen bestaan uit voer en veselagtige produkte, terwyl die byvoeging van konsentrate die aanvulling is vir die vereiste eindproduk.

Die primêre verwerkingvereiste vir hierdie tipe rantsoen is dus dat die veselagtige materiaal gesny en gemeng word, sonder oorverwerking en die toevoeging van hitte, wat aërobiese reaksies sal veroorsaak en die gehalte en veiligheid van die rantsoen sal beïnvloed. 

’n Goed ontwerpte horisontale menger, met twee onderste awegaars en tientalle lemme wat verby ’n sentrale teenlem beweeg, het die vermoë om honderde laespoed-knipaksies (nie sny nie) per minuut uit te voer en sodoende die materiaal saggies te verwerk tot die gewenste lengte (5-8 cm). Hierdie lengte is ongeveer die wydte van die bees se bek sodat dit maklik by die bek ingaan, maar die voer moet steeds gekou word voordat dit ingesluk kan word. Hierdie kou-aksie stimuleer die grootpens, ondersteun doeltreffende voer-assimilasie en verminder die risiko van suurpens. Dit is ook ’n optimale lengte om selektiewe vreet te voorkom en sodoende ál die voer te gebruik.

Die laaste toevoeging tot die mengsel is die konsentrate, wat egalig gemeng moet word. Die mengaksie moet van die buitekant na die middel geskied, sodat voer-teen-voervermenging in ’n sampioenvorm na buite geskied.

Hierdie aksie voorkom dat ekstra hitte opbou as gevolg van materiaalwrywing teen die buitewande, en sorg vir minder slytasie en laer energieverbruik. Dit verdubbel ook die mengspoed vergeleke met ontwerpe waar materiaal teen die mengerwande gemeng word.

Die Seko Samurai 7- horisontale reeks voldoen aan ál hierdie vereistes en is beskikbaar van 5 m3 tot 33 m3 in trekkeraangedrewe, selfaangedrewe of stilstaande opsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot