AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9563
0,00
CORN
08 Jun
-
4593
0,00
SOYA
08 Jun
-
7646
0,00
SUNS
08 Jun
-
8300
0,00
WEAT
08 Jun
-
6613
0,00
WMAZ
08 Jun
-
3658
0,00
YMAZ
08 Jun
-
3734
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Koringprodusente moet plantluise in toom hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die spreekwoord praat van klein jakkalsies wat die wingerd verwoes. Vele koringprodusente het egter in die vorige seisoen ervaar dat dit mikroskopiese plantluise is wat opbrengs in die wiele ry.

In die afgelope koringseisoen het die warmer besproeiingsgebiede in Noordwes, Limpopo, Mpu­malanga en KwaZulu-Natal ongewoon koeler temperature (10oC – 18oC) en meer vogtigheid ervaar. Onder hierdie toestande het verskeie produsente opgelet dat hul koring kol-kol in die land vergeel tydens die vlagblaarstadium. Raadop met die verskynsel en die skade wat dit veroorsaak, is plantmonsters na FABI gestuur wat deur molekulêre toetse die sondebok as die garsgeeldwergvirus (GGDV) (barley yellow dwarf virus) geïdentifiseer het.

Die virus, infeksie en oordrag

GGDV is een van die mees nadelige virusse op kleingraangewasse. Dit word alleenlik deur plantluise oorgedra en geen chemiese middel bestaan wat die virus self kan uitwis nie. Die voorkoming en bekamping van GGDV berus dus volledig op doeltreffende plantluisbeheer.

Plantluise doen die virus op wanneer hulle aan besmette plante vreet. Primêre infeksie vind dan plaas wanneer geïnfekteerde luise in ‘n skoon land begin voed. Dis belangrik om te verstaan dat die virus nie van een generasie luise na die volgende oorgedra word nie; oordrag vind plaas wanneer die nuwe generasie luise op dieselfde besmette plante voed. Hierdie verskynsel maak beheer effens makliker as in die geval van sogenaamde blywende virusse.

Sekondêre infeksie van lande vind plaas wanneer die virus gewassiklusse in opslagkoring, gars, hawer en grasse oorleef.

Simptome

Simptome verskyn gewoonlik eers wanneer plantluise nie meer aktief is nie. Dit is een van die redes waarom GGDV maklik verwar kan word met stremmingfaktore of voedingstekorte.

Besmette koringplante se blare vergeel vanaf die blaarpunte en hulle word gewoonlik vinniger ryp as die res van die land, wat tot opbrengsverliese lei. Gewoonlik het geïnfekteerde plante net kleiner are met verkrimpte korrels, maar ernstige besmetting kan verdwerging veroorsaak wat die graanplante se stoelvermoë en graanvulling beperk.

Daar word algemeen aanvaar dat jonger plante meer vatbaar is vir GGDV, hoewel die vergeling meer sigbaar is op ouer blare. Studies het bevind dat die virus byna geen skade aanrig as infeksie eers plaasvind na die eerste stamnode verskyn het nie, in teenstelling met die tot 40% opbrengsverlies wanneer oordrag voor die stoelstadium plaasvind. 

Meer oor plantluise

Plantluise is klein insekte met ‘n baie kort lewensiklus. Mannetjies is nie nodig vir voortplanting nie en wyfies kan selfs lewendig geboorte gee. Wanneer oorbevolking hul voortbestaan bedreig, kan hierdie vlerklose insekte vlerke ontwikkel om nuwe voedselbronne te bereik.

Plantluise rig skade aan plante aan met hul steek-suigende monddele en kan heuningdou produseer wat tot roetskimmel lei. Verskillende plantluisspesies kom in verskillende produksiegebiede voor en nie almal hou dieselfde risiko vir GGDV verspreiding in nie. Hulle kan ook skade aanrig sonder om noodwending GGDV oor te dra.

Die spesies wat die grootste gevaar vir koring inhou is die Russies koringluis (Diuraphis noxia (Kurdjumov)), die graanroosluis (Metopolophium dirhodum (Walker)), die hawerluis (Rhopalosiphum padi (Linnaeus)), die mielieplantluis (Rhopalosiphum maidis (Fitch)), die koring- of groenkoringluis (Schizaphis graminum (Rondani)) en die bruinaarluis (Sitobion avenae (Fabricus)). 

Beheer en bestuur

1.    Behandel saad met CRUISER® en CELEST® Top wat thiametoksam bevat en vinnig teen suigende insekte soos plantluise werk en die luispopulasie verlaag. Dit verminder virusoordrag;

2.    Plant koring effens later in die herfs sodat plantluise minder tyd het om die virus oor te dra voordat koue temperature hul aktiwiteite stopsit;

3.    Toedienings met APHOX®, ’n luisspesifieke middel met kontakdodende eienskappe en vinnige uitklopaksie, kan luispopulasies en sodoende ook virusoordrag dramaties verminder. Indien dit toegedien word wanneer temperature bo 15oC is, het dit ook ’n gasaskie wat luise doodmaak wat onder blare skuil.

4.    Verwyder opslagkoring en ander plantreste waarop GGDV kan oorleef.

 

 
LEES DIE ETIKET VIR VOLLE BESONDERHEDE

CELEST® Top bevat tiametoksam, difenokonasool en fludioksonil (Reg. nr. L10418, Wet nr. 36 van 1947) VERSIGTIG. CRUISER® bevat tiametoksam (Reg. nr. L6288, Wet nr. 36 van 1947) VERSIGTIG. APHOX® bevat pirimicarb (Reg. nr. L3428, Wet nr. 36 van 1947) SKADELIK.

CELEST® Top, CRUISER® en APHOX® is geregistreerde handelsmerke van ’n Syngenta Groepmaatskappy.

Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000.

© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg op hierdie dokument word voorbehou. Alle ongemagtigde reproduksie word verbied.

 

Navrae: Web: www.syngenta.co.za


 

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.07
+0.2%
Rand - Pond
23.73
+0.2%
Rand - Euro
20.43
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.71
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,021.81
-1.7%
Palladium
1,391.78
-1.2%
Goud
1,946.89
+0.4%
Silwer
23.63
+0.8%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,833
0.0%
Alle aandele
77,126
0.0%
Hulpbronne 10
70,231
0.0%
Industriële 25
103,486
0.0%
Finansiële 15
15,357
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot