AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Maak só met bemesting van mielies, sonneblom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met die vestiging van mielies en sonneblom is dit belangrik om koste dop te hou, maar nooit ten koste van die gewas se potensiaal vir die komende jaar nie. Dit geld veral as baie reën val of besproeiingsfrekwensies hoog is.

Dit raak ál belangriker om te kyk na die tipe produk en wat die beste vir gewasse in bepaalde omstandighede sal wees. Indien voorplantbemesting gebruik word tydens die plant van mielies en sonneblom, oorweeg tydens vestiging ’n stadig vrystellende produk, soos die verrykte produkte van Atlantic Fertilisers wat hulle uitstekend tot dié doel leen.

Gekomposteerde verpilde hoendermis verryk met chemiese kunsmis om die regte verhouding van voedingstowwe te voorsien, is hier die voorkeurproduk. Die hoë gehalte van die produkte maak hulle ook geskik as plantkunsmis in die band. Die voordeel is dat nie net NPK nie, maar ook spoorelemente, organiese materiaal, humate en swael in die direkte wortelomgewing geplaas word.

Waar daar wesenlike tekorte aan spoorelemente voorkom, kan die produk verder daarmee verryk word om uitstekende verspreiding in die kunsmisband te verseker.

Die meeste van die planttoerusting wat u reeds gebruik, kan hierdie produkte met gemak hanteer. Ná plant word die normale na-opkomsbemestingspraktyke met konvensionele bemesting gevolg, wat eie aan die gewas se behoefte is, om die produksiemikpunt te behaal.

Atlantic Fertilisers kan die boer bystaan met ’n verfynde benadering ten opsigte van blaarbespuiting.

Navrae:
021 972 1013, web: www.atlanticfertilisers.co.za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.96
+1.2%
Rand - Pond
20.39
+0.7%
Rand - Euro
17.60
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.44
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,755.57
+0.8%
Silwer
21.31
+1.8%
Palladium
1,863.52
+0.8%
Platinum
1,001.50
+0.9%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,996
0.0%
Alle aandele
73,336
-0.0%
Hulpbronne 10
71,483
+1.0%
Industriële 25
88,313
-0.1%
Finansiële 15
16,195
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Reg vir n nuwe hoofstuk.
Ek is n stil, harwerkende vrou en ma van 2. Familie is vir my baie belangrik. Ek hou van musiek luister, lees en in die berge gaan stap vir ontspanning. Fill your life with...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot