AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Markte maak oop vir Wagyu-slagosse

akkreditasie
Die Wagyu-beesras kom uit Japan. Dit is nou die derde grootste telersgenootskap in Australië. Wagyu-telersgenootskappe groei besonder vinnig in Amerika, Suid-Afrika en Europa.
Die Wagyu-beesras kom uit Japan. Dit is nou die derde grootste telersgenootskap in Australië. Wagyu-telersgenootskappe groei besonder vinnig in Amerika, Suid-Afrika en Europa.
Die missie van Wagyu-beestelers in Suid-Afrika is om die beesvleisbedryf te verander om hoogs winsgewend te wees met verbruikers wat aandring daarop om ’n gesonde en uitsonderlike eet-ervaring te geniet.

Die Wagyu is ’n unieke beesras, want Wagyu-beesvleis het klein, fyn afwisselende vetvlekke wat marmering genoem word. Die marmering is so subtiel en konsekwent dat, indien die vleis reg voorberei word, die marmering lei tot sappigheid en geurdiepte in die vleis. 

Proewe deur die Universiteit van die Vrystaat het gewys dat 43% van die totale vetsure in Wagyu-vleis oliesuur is vergeleke met 33-36% in normale Suid-Afrikanse kommoditeitsvleis. Oliesuur is ’n mono-onversadigde vetsuur wat verband hou met olyfolie en ’n Mediterreense dieet. Vanweë die hoër volumes vetsure in Wagyu-vleis is die omega 3-vetsuur daarin potensieel betekenisvol. Die liggaam kan nie omega 3 maak nie en moet dit van kos kry.  

Gesertifiseerde Wagyu-beesvleisprojek (CWB)

Verbruikers vra dikwels hoe hulle kan weet dat die produk wel Wagyu is. Die Gesertifiseerde Wagyu-beesvleisprojek (CWB) is een van die beste in sy soort ter wêreld. 

Die projek verseker die egtheid van die produk vir die verbruiker deur die DNS-verifikasie van alle geregistreerde diere wat dan as CWB verkoop word. Tesame met ’n geel Wagyu-oorplaatjie in die oor van elke CWB-geregistreerde dier vind naspeurbaarheid vanaf geboorte reg deur die waardeketting plaas. 

CWB gee amptelik aan verbruikers die volgende geregistreerde onderneming: “Ervaar egte, sappige en sagte Suid-Afrikaanse gesertifiseerde Wagyu-vleis.” Dit is ook deur Suid-Afrikaanse vleisbedryfsmaatskappy (Samic) geregistreer omdat Wagyu in Suid-Afrika elkeen van die komponente kon bewys, en bevestig. Daar is tans nege abattoirs wat elke karkas deur middel van kameras vir marmering, fynheid van marmering en oogspieroppervlakte beoordeel. 

Wagyu-telers kan met die Gesertifiseerde Wagyu-beesvleisprojek die produk verseker, asook naspeurbaarheid reg deur die waardeketting.

Wêreldwye toename in aanvraag

Wêreldwyd neem die vraag na Wagyu-vleis toe met 6% tot 10% per jaar. In Australië is die F1-speenkalfprys vir Wagyu tans 80% bokant die normale prys. In Amerika bestaan ’n groot tekort aan Wagyu-vleis, het mnr. Charlie Bradbury van JBS (wêreld se grootste vleisverwerkingsmaatskappy) op die onlangse Wagyu-wêreldkongres in gesê. Hy voorspel dat die vraag in die volgende twee dekades hoog sal bly. 

In Suid-Afrika begin uitvoer ’n werklikheid word en terwyl die restaurante weens covid-19-inperkings amper stilstaan, neem die plaaslike verbruik weekliks toe. Die Wagyu-produk word al hoe meer gereeld op die rakke van spesialis-slaghuise en supermarkte gesien. 

Voornemende telers kan gerus ons kantoor kontak om meer oor Wagyu uit te vind. Die nommer is 051 492 1852 en e-pos office@wagyu.org.za. Besoek www.wagyu.org.za vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot