AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Megastrukture Vir Alle Boere!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Green House Construction
Foto's: Green House Construction
Wanneer jy ’n staalkonstruksie vir ’n kliënt oprig, is die beste opsie om dit van die begin af reg te doen. Dít is waarin Green House Construction glo en hoe hy potensiële slaggate vermy.

Green House Construction is in Heidelberg, Gauteng, gesetel en spesialiseer in staalkonstruksies van uitnemende gehalte en formaat. Die maatskappy met sy 29 jaar ondervinding, kundigheid en vaardigheid, is ten volle toegerus om megastaalkonstruksieprojekte aan te pak.

Green House Construction bied professionele dienste wat ingenieursontwerp, 3D-tekeninge en modulering insluit. Die maatskappy doen ook self die vervaardiging, vervoer en oprigting van sy strukture.

Mnr. Riaan Bezuidenhout, eienaar van Green House Construction sedert 1996, beskryf sy handewerk as volg: “Megastrukture vir Megaboere. Ons bied 40 m-vryspanstrukture. Ons doen doelmatige ontwerp en vervaardiging. Toekomstige uitbreiding vorm deel van die huidige ontwerpbehoefte. Die integriteit van huidige struktuur word dus nie ingeboet deur toekomstige beplanning en uitbreiding nie.”

 

Konsepbeplanning en ontwerp

Green House Construction doen professionele strukturele en siviele ontwerp. Hy bied deeglike beplanning en volgehoue kommunikasie tydens die ontwerp van 3D-tekeninge en model. Die maatskappy verkies dat toekomstige kliënte sy kantoor en vervaardigingsaanleg besoek.

 

Aflewering

Green House Construction werk landwyd en in ander Afrika-lande. 

Struktuurinligting

Binnemaat – 40 m-vryspankonstruksie;

Struktuurontwerp verleen uitbreiding en verdubbeling na ’n 80 m-gebou;

Struktuurkolom-intervalle is 7,3 m op sy kante;

Voldoende toegangspasie vir moderne landboutoerusting;

Hoogte – volgens kliënt se behoefte; en

Enige ander grootte kan ook ontwerp en vervaardig word.

 Voordele van struktuur

Die dak van die struktuur word so ontwerp dat die helling van 5° optimaal vir sonkragpanele benut kan word.

Die konstruksie is ontwerp vir die bykomende 16 kg/m²-dakbelasting. Dit bied hoogte, natuurlike ventilasie, natuurlike lig, isolasie, stormwaterbestuur en dit is ’n ekonomiese industriële ontwerp.


Navrae: Stefan Nienaber, 066 371 8903; Riaan Bezuidenhout, 082 904 0724 of e-pos: ghc@overdesign1.com


 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd is kosbaar.
Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek plante as n stokperdjie ens.
Wonderwerke vir Liefde....
Leer my ken om uit te vind. daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in die berge, kamp onder die sterre. n motorfiets - en laat slaap is ook...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot