AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

’n Genootskap wat deeglik diens lewer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Drakensberger-beestelersgenootskap van Suid-Afrika beskerm die Drakensberger deur streng keuring, navorsing en bemarking, en deur die Standaard van Voortreflikheid landwyd toe te pas.
Die Drakensberger-beestelersgenootskap van Suid-Afrika beskerm die Drakensberger deur streng keuring, navorsing en bemarking, en deur die Standaard van Voortreflikheid landwyd toe te pas.
Vra jy wat die Drakensberger-beestelersgenootskap aan sy lede bied, is die antwoord ‘ ’n deeglike een’ – net soos die diens wat jy van dié genootskap kan verwag.

Die Drakensberger-beestelersgenootskap van Suid-Afrika is op 7 November 1947 gestig om hierdie unieke inheemse ras te beskerm. Die genootskap het ’n Standaard van Voortreflikheid aanvaar waaraan Drakensberger-stoetdiere moet voldoen.

Die nageslag van stoetdiere word jaarliks deur keurders van die genootskap op elke stoetteler se plaas volgens hierdie standaard beoordeel en gekeur. ’n Dier wat die keuring slaag, word dan met die gesogte “D” op die linkerskouer gebrandmerk. Hierdie keuringstoere vind jaarliks in Maart, April en Mei landwyd plaas.

Die genootskap bied jaarliks opleidingskursusse aan waartydens voornemende keurders teoretiese en praktiese opleiding ontvang. Die mense wat hierdie kursus slaag, is dan keurders-in-opleiding. Ná drie keuringstoere onder leiding van ’n senior keurder kan só ’n leerder tot ’n junior keurder vorder. Ná ’n verdere drie toere, waartydens die junior keurder deurgaans gunstige verslae moet ontvang, kan hy as ’n senior keurder aanbeveel word. ’n Jaarlikse opknappingskursus vir keurders word in Februarie aangebied.

Die genootskap, saam met ’n streekklub, bied jaarliks die algemene jaarvergadering aan. Die finansiële state van die voorafgaande jaar word onder meer voorgelê, die begroting vir die daaropvolgende jaar word goedgekeur, en drie raadslede word verkies. Die raad bestaan uit nege verkose lede wat vir drie jaar in die raad dien, erepresidente, asook gekoöpteerde lede. Die president kies ’n dagbestuur van vier raadslede wat die daaglikse bedrywighede van die genootskap bestuur. 

’n Uittreksel uit die Drakensberger-bylae tot Landbouweekblad in Junie 2021. Vir die volledige bylae, gaan na https://drakensbergers.co.za/bylaes/.

Navrae:
051 4100 974; Faks: 086 666 3426; Whatsapp: 063 941 0583; e-pos: drakensberger@studbook.co.za; web: www.drakensbergers.co.za; Facebook: DrakensbergerSA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.83
+0.7%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,784.66
+0.0%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,860.38
+0.4%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot