AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

’n Teenvoeter vir grondonteiening sonder vergoeding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Beskerm jou bates met die hulp van IWS.

Daar is ’n struktuur beskikbaar wat teen lae koste jou bates kan beskerm teen vyandige regerings en krediteure, en voordelige belastingstrukture bied.

Sedert onteiening sonder vergoeding die EFF en ANC se mantra geword het, het 'n span regsgeleerdes en rekenmeesters onverpoos gewerk aan ’n doeltreffende teenvoeter. Hulle was suksesvol en die oplossing staan bekend as die IWS.

IWS, wat staan vir Internasionale Welvaart Struktuur, is die eerste bekostigbare metode vir gewone mense om hul plase en huise teen korrupte politici te beskerm. Die belangrikste kenmerk van die IWS is dat dit, danksy bestaande handelsooreenkomste tussen Suid-Afrika en ander lande, die IWS direk onder die beskerming van die internasionale reg plaas. Volgens internasionale reg is onteiening sonder vergoeding onwettig.

Die Suid-Afrikaanse regering huiwer nie om sy eie burgers te besteel nie, maar daar is nie van gevalle waar hy maatskappye en trusts van sy handelsvennote besteel nie.

Met die IWS kan die regte, verpligtinge en voordele van jou Suid-Afrikaanse eiendomme binne 60 dae oorgeplaas word na jou eie internasionale entiteite. As die Suid-Afrikaanse regering daarna jou eiendom sonder vergoeding probeer onteien, verbreek hy die internasionale handelsooreenkoms en dan kan hy deur die hof gedwing word om jou te vergoed of jou regte te herstel. Trusts, maatskappye, spesiale kontrakte en boekinskrywings vorm die basis van IWS.

IWS-voordele

  • Wettiglik geen grondonteiening sonder vergoeding.
  • Wettige, voordelige belastingstrukture.
  • Wettiglik geen boedelbevriesing, boedelbelasting of ander doodskoste.

Alles is beskikbaar teen ’n koste vanaf so min as R5 700.

Om meer te weet van hoe die proses en stelsel werk, en voor gratis konsultasie met IWS se kundiges, moet kort, gratis opleiding aanlyn by https://grootgeldklub.com/ voltooi word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.83
+0.7%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,784.66
+0.0%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,860.38
+0.4%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot