AFGRI
BEAN
02 Jun
-
8499
-73,00
CORN
02 Jun
-
4527
-150,00
SOYA
02 Jun
-
7800
-74,00
SUNS
02 Jun
-
8300
38,00
WEAT
02 Jun
-
6320
-53,00
WMAZ
02 Jun
-
3698
-15,00
YMAZ
02 Jun
-
3814
-38,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Oplossings vir elke landboubehoefte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JoJo – die eerste keuse vir betroubare landbou-oplossings vir elke seisoen.

JoJo se wye reeks landbouprodukte word plaaslik ontwerp en vervaardig om die daaglikse eise van boerdery en die veeleisende Suid-Afrikaanse klimaat te weerstaan. Dié maatskappy se produkte sluit in:

JoJo-water- en chemikalieë-tenks. Die wye reeks tenks word vervaardig van die beste voedselgraad-, ekstrasuiwer LLDPE en is UV- en korrosiebestand. Dit is beskikbaar in verskillende groottes, ontwerpe en kleure om by jou unieke behoeftes te pas.

JoJo-voer- en waterkrippe. Hierdie voer- en waterkrippe is taai genoeg om die daaglikse eise van boerdery te weerstaan en kom met ’n driejaarwaarborg. Dit is gemaak van hoëgraadse poliëtileen wat UV- en korrosiebestand is. Die reeks wat skaapkrippe, beeskrippe en perdevoerders insluit, is liggewig en dus maklik om te vervoer en te installeer.

JoJo-dierebehuising. JoJo se wye reeks dierebehuisingsprodukte sluit in uilhuise, visteeltenks en ’n verskeidenheid grootte hokke wat geskik is vir honde, hoenders, eende, lammers en varkies. Dit word vervaardig van gehalte-, ekstrasuiwer LLDPE wat taai genoeg is om die strawwe Suid-Afrikaanse klimaat te weerstaan, en is beskikbaar in ’n wye verskeidenheid kleure om by elke voorkeur te pas. Dit kom met ’n driejaarwaarborg.

JoJo-opbergingsdromme.Dié reeks opbergdromme word van UV-bestande en BPA-vrye voedselgraadpoliëtileen gemaak om gehalte en veiligheid te verseker. Dit is sterk, duursaam en maklik om te vervoer. Dromgroottes wissel van 50 liter tot 260 liter in verskeie konfigurasies om die ideale opbergingsoplossing vir jou beoogde toepassing te verseker. Dit kom met ’n driejaarwaarborg.

JoJo-silotenks. Die sterk en duursame tenks is ontwerp om inhoud maklik deur middel van swaartekrag uit te laat. Die silo’s is ideaal vir graan, saad, vloeistof en droë stowwe en is beskikbaar in groottes van 200 liter tot 17 000 liter in medium- en swaarwerende opsies. Dit kom met ’n tienjaarwaarborg.

Met sy wye reeks landbouprodukte is jy verseker daarvan dat JoJo ’n oplossing vir jou boerderybehoefte het.

Navrae:
 JoJo, web: www.jojo.co.za, skakel 011 695 8300.
JoJo
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+1.2%
Rand - Euro
20.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.90
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
1,001.54
-1.4%
Palladium
1,417.85
+1.3%
Goud
1,950.36
-1.4%
Silwer
23.64
-1.0%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Kom ons kyk
Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social te wees met vriende en familie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot