AFGRI
BEAN
08 Des
-
9403
0,00
CORN
08 Des
-
4398,6
21,60
SOYA
08 Des
-
10558,8
58,80
SUNS
08 Des
-
10459,8
39,80
WEAT
08 Des
-
6700
37,00
WMAZ
08 Des
-
4815
2,00
YMAZ
08 Des
-
4420
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Regte tegnologie dra by tot produksiesukses

akkreditasie
Doen jou aankope by ’n maatskappy met ’n bewese rekord van goeie diens – tydens die aankoop, asook daarna wat ondersteuningsdienste betref.
Doen jou aankope by ’n maatskappy met ’n bewese rekord van goeie diens – tydens die aankoop, asook daarna wat ondersteuningsdienste betref.
Die regte spuittoerusting is bepalend vir produktiwiteit en wins op plase. Gevolglik moet dié toerusting voortdurend vernuwe om by veranderende omstandighede aan te pas. Falcon Agricultural Equipment, alleeninvoerder van Amazone-spuittoerusting, gee raad oor hoe om die regte spuittoerusting te kies en aan watter vereistes dit behoort te voldoen.

Landboutegnologie ontwikkel teen ’n snel pas en produsente moet dus deurgaans vernuwe of die gevaar loop om agterweë te bly. Vanweë die mededingendheid in die landboubedryf en die voortdurende strewe na verhoogde doeltreffendheid, produktiwiteit en wins, moet produsente op die hoogte bly van die jongste markneigings, produkte en tegnologiese ontwikkelings ten einde relevant, aanpasbaar en toekomsgedrewe te wees. Dit geld ook vir spuittoerusting en -tegnologie. Maar hoe kies jy ’n doeltreffende spuit om die voortdurende stryd teen onkruid en plae te wen?

Mnr. Ruben van der Merwe, nasionale verkoopsbestuurder by Falcon Agricultural Equipment, sê die aankoop van produksiebates, soos spuittoerusting, kan moeilik wees en daarom moet produsente ’n meganisasievennoot kies wat nie net waarde toevoeg nie, maar ook die nodige ondersteuning bied.

Aspekte wat belangrik is, sluit onder meer in ’n bewese diensgeskiedenis, die grootte van die vennoot se bedieningsgebied, die beskikbaarheid van werkwinkels en dienssentrums, en die nakoming van bemarkingsbeloftes. “Produsente moet soveel moontlik opsies oorweeg om ’n ingeligte besluit te kan neem,” sê Van der Merwe.

Weens die hoë produksiekoste van spuitprogramme is dié “huiswerk” noodsaaklik. Ondoeltreffende toediening het ’n groot impak op winsgewendheid. Gevolglik moet ’n belegging in spuittoerusting en -tegnologie daartoe bydra om insetkoste te besnoei, produksie te verhoog, produkgehalte en bestuursdoeltreffendheid te verbeter en uiteindelik die netto resultate te verhoog.

“Die regte spuittoerusting sal nie net tyd en geld bespaar nie, maar ook die hoeveelheid produk wat nodig is om doeltreffende bestryding toe te pas. Spuittegnologie dra verder daartoe by dat produsente landerye eweredig kan bedek, doeltreffende seksiebeheer kan uitoefen en selfs presisiedosisse kan spuit,” sê Van der Merwe.

Hou spuittoerusting in ’n toptoestand deur seker te maak alle dele is in ’n goeie werkende toestand, reg ingestel en gekalibreer en dat gereelde meganiese inspeksies plaasvind.

“Hoe meer inligting jy oor jou gekose toerusting het, hoe makliker is dit om te onderhou,” sê mnr. Vernon Lötter, Falcon se tegniese adviseur vir die Amazone-reeks. Hy sê raakvat tegnici en ondersteuningsnetwerke speel ’n groot rol.

“Jou verhouding met die verskaffer eindig nie op die verkoopsvloer nie, maar sluit ook die dienssentrum en produkkundiges in.” Hier is ’n paar riglyne:

  • Toets die spuitstukke gereeld om te verseker toedienings word teen die gegewe druk gelewer.
  • Maak seker die spuitpunte is die regte grootte (en dat die spreipatroon na wense is).
  • Volg die vervaardiger se breedvoerige riglyne vir die daaglikse en jaarlikse dienste en onderhoud.
  • Onthou dat die skoonmaak van die toerusting maklik, en tog baie belangrik is! 
Amazone-spuittoerusting
Falcon Agricultural Equipment bedien reeds sedert 1985 die landbou-, nywerheids- en turfwerktuigsektor as ’n vervaardiger en invoerder van meganisasietoerusting. Hierdie toerusting word deur ’n goed gevestigde netwerk van meer as 350 gemagtigde handelaars landwyd versprei. Die maatskappy voer ook produkte uit na onder meer Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Uganda, Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Amazone-spuite word reeds sedert 2006 van Duitsland af ingevoer en sluit gemonteerde en sleepspuite in.

Navrae: 033 330 5787, web: falconequipment.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
-0.0%
Rand - Pond
20.97
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,788.61
+0.2%
Silwer
23.01
+1.3%
Palladium
1,858.00
+0.2%
Platinum
1,007.25
+0.1%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,223
+0.5%
Alle aandele
74,385
+0.5%
Hulpbronne 10
73,757
+0.8%
Industriële 25
91,497
+0.8%
Finansiële 15
15,575
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot