AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Skerp jou vaardighede op – studeer landboukursusse aanlyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In ’n uiters mededingende boerdery-omgewing is kennis mag. Pioneering Solution Studios het ’n reeks aanlyn kursusse saam met landbouspesialiste saamgestel om boere en hul personeel skerp te hou. Lesers van landbou.com kan 10% afslag kry.

Die kursusse word aangebied deur middel van die TRISCOMS® ED.online-opleidingstelsels van NatEDonline en VetEDonline.

Studente, nuwe boere, kommersiële boere wat hul personeel wil oplei, voorligtingsbeamptes, veeartse en enige belanghebbendes wat met produsente werk kan almal hierby baat vind.

Die 7 beskikbare kursusse is:

1. Beef Production: Management

2. Soil as growth medium 

3. Financial Management 

4. Successful Hydroponic Production 

5. Coronaviridae 

6. COVID-19 Preparedness for veterinary practices 

7. African Swine Fever 

Die kursusse fokus op praktiese vaardighede en die beste boerderypraktyke. Spesialiste in die onderskeie industrieë deel hul kennis op ’n praktiese manier. Die kursusmateriaal, wat deur beeldmateriaal aangevul word, is by ’n landboukollege getoets, en die studente se terugvoer was baie positief. Baie van hulle het gevra om sommige video’s ’n tweede keer te kyk.

Die oudio-visuele aanbieding, vlak van aanbieding en praktiese aanslag maak dit baie toepaslik vir die ondersteuning van vaardigheidsontwikkeling binne die landbou in SA.

Om jou 10% afslag op te eis, gebruik die kode LBW2021 by betaling.

Vir meer inligting, besoek NatEDonline en VetEDonline.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.73
+0.7%
Rand - Pond
20.82
+0.8%
Rand - Euro
17.85
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,784.74
+0.0%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,859.29
+0.3%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot