AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8529
-33,00
CORN
17 Aug
-
4015
-47,00
SOYA
17 Aug
-
8705
-40,00
SUNS
17 Aug
-
10912
59,00
WEAT
17 Aug
-
6890
6,00
WMAZ
17 Aug
-
4320
-34,00
YMAZ
17 Aug
-
4235
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Speel klaar met kalk in jou water

akkreditasie
Duisende boere en huiseienaars in Suid-Afrika vertrou al 20 jaar op die produk PTH wat water ontkalk en kondisioneer.

Water is noodsaaklik en die beskikbaarheid daarvan bepaal die vooruitgang in enige gemeenskap. Die PTH-produk is ’n katalitiese omsetter wat watermolekules “rek” en veroorsaak dat die water “natter” word.

Sowat 40% van besproeiingswater word só bespaar omdat die water die grond byna dadelik binnedring sonder dat dit vir lang tye aan verdamping weens die son blootgestel is. Brakwater word ook meer geskik vir gebruik by kontantgewasse. Die PTH ontbrak grond wat deur soute besoedel is, en breek oormatige soutkonsentrasies in die grondlae af en loog dit uit.

Dít lei tot veel groter oeste. Die produk is deur die navorsingsinstituut vir graangewasse aan die Noordwes-Universiteit getoets. Talle getuigskrifte is beskikbaar, onder meer van die Universiteit Stellenbosch.

Mnr. Pierre Francois Massyn, die onderneming se eienaar, het op die Machenheim-kibboets in Israel ondervinding van water- behandeling opgedoen. Hy was voorheen die kommunikasiebestuurder van die Lesotho- Hoogland-waterprojek.

Mnr. Danie le Roux, ’n melkboer van Bultfontein, sê hy gebruik al sedert 1998 PTH’s by melkmasjiene en dat dit nooit breek of toekalk nie. Sy melkproduksie het verbeter sedert hy die PTH-produk gebruik. Die myngroep Kumba gebruik ook reeds 80 PTH’s op Kathu in die Noord-Kaap.

Die PTH-produk is ook ’n uitstekende ontkalker. Duisende gebruikers van boorgatwater wat landwyd te doen gekry het met kalkaanpaksels, wat een van die nagevolge van harde water is, vind baat by die produk.

Dit ontkalk pype en geiserelemente. Een millimeter kalk lei tot ’n verhoging van 10% in kragverbruik. Besparing is dus dadelik te bespeur nadat die PTH geïnstalleer is. Die PTH gebruik geen elektrisiteit of chemikalieë nie, is onbreekbaar en werk onbepaald.

Navrae:
082 900 9253; web: www.watersofteningrsa.co.za


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.68
-1.8%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,762.18
-0.8%
Silwer
19.73
-2.0%
Palladium
2,139.50
-1.0%
Platinum
925.00
-1.4%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.3%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurmens
Ek is n natuur mens wat hou van die buitelewe. Ek is n God's kind. Baie lojaal en liefdevol. Ek is hou van gesels en romanse
Twee halwes maak een!
Eks lewenslustig, betroubaar, hardwerkend (een man vrou) energiek en hou van uitdagings. Ek hou van kosmaak, diere, mense en kinders. Eks n netjiese vrou en kyk mooi na myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot