AFGRI
BEAN
19 Aug
-
8952
196,00
CORN
19 Aug
-
4115
104,00
SOYA
19 Aug
-
8850
98,00
SUNS
19 Aug
-
10944
102,00
WEAT
19 Aug
-
6820
-56,00
WMAZ
19 Aug
-
4263,8
38,80
YMAZ
19 Aug
-
4368
60,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Speel klaar met kalk

akkreditasie
Die PTH-produk is ’n katalitiese omsetter wat watermolekules “rek” en daartoe lei dat die water “natter” word. FOTO: VERSKAF
Die PTH-produk is ’n katalitiese omsetter wat watermolekules “rek” en daartoe lei dat die water “natter” word. FOTO: VERSKAF
Boere en huiseienaars vertrou al sedert 1995 op die inlyn-PTH-produk wat Waterversagting RSA verskaf.

Met die toename in die gebruik van boorgatwater, is daar ’n toename in probleme vanweë die nagevolge van harde water in die vorm van kalk-aanpaksels. Die PTH ontkalk pype en geiser-elemente deur bestaande aanpaksels af te breek en verdere aanpaksels te voorkom.

Die PTH is ’n katalitiese omsetter wat watermolekules “rek” en dan ’n effek van “natter water” veroorsaak. Dit bied ’n besparing van 40% op besproeiingswater omdat die water dadelik die grond indring sonder dat dit lank aan die verdampingseffek van die son blootgestel is.

Buiten dat die PTH water bespaar, word brakwater ook toegankliker vir opname deur kontantgewasse. Boonop maak die PTH grond wat deur soute besoedel is, minder brak deur oormatige soutkonsentrasies in die grondlae af te breek en uit te loog, wat tot beter oeste lei. Die produk is getoets deur die Landbounavorsingsraad se instituut vir graangewasse op Potchefstroom.

Mnr. Warren Mathews van Blue Bells-kwekery op Stilbaai gebruik al jare lank ’n PTH. Hy sê die PTH het van die eerste dag ná installasie reeds van alle skuim, skifsel en kalk ontslae geraak. Mnr. Danie le Roux van Bultfontein, ’n groot melkboer in Suid-Afrika, vertel hy gebruik sy PTH’e al sedert 1998 op melkmasjiene en dat hulle nooit breek of toekalk nie.

Die PTH bespaar ook elektrisiteit. ’n Aanpaksel van 1 mm kalk verhoog kragverbruik met 10%. Die PTH gebruik nie elektrisiteit of chemikalieë nie, verg min onderhoud, is onbreekbaar en hou lewenslank.

Die eienaar van die PTH-onderneming, mnr. Pierre Massyn, het ondervinding met waterbehandeling op die Kibbutz Machenheim in Israel opgedoen. Hy was ook kommunikasiebestuurder van die Lesotho- hooglandwaterprojek en het dekades se ondervinding in waterbehandeling. 

Navrae:
Mnr. Pierre Massyn, 082 900 9253; Mnr. Tom de Gale, 076 036 2340; web: watersofteningrsa.co.za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,754.17
-0.3%
Silwer
19.28
-1.3%
Palladium
2,142.50
-0.7%
Platinum
906.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,838
-0.5%
Alle aandele
70,613
-0.6%
Hulpbronne 10
62,998
-1.4%
Industriële 25
86,883
+0.0%
Finansiële 15
16,068
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my lewens maat deur dik en dun en lus vir die lewe.
Ek is lief vir die buite lewe en natuur. Geniet my vriende en familie. Hou van kuier saam goeie geselskap. En ek love my braai.
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot