AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4527
-13,00
SOYA
29 Mrt
-
8240
-3,00
SUNS
29 Mrt
-
8805
98,00
WEAT
29 Mrt
-
6681,8
-8,20
WMAZ
29 Mrt
-
3853
-30,00
YMAZ
29 Mrt
-
4033,8
-19,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Syngenta gee ’n nuwe dimensie aan siektebekamping by mielies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nuwe gewasbeskermingprodukte is skaars; daarom is Syngenta se swamdoder MIRAVIS® Neo goeie nuus vir graanprodusente. Dit is spesifiek geformuleer vir voorkomende behandeling van grysblaarvlek, noordelike blaarskroei en bruinroes, en die onderdrukking van oogvlek. MIRAVIS® Neo maak ’n verskil wat duidelik sigbaar is.

MIRAVIS® Neo se trefkrag lê in die kragtige sinergie tussen sy drie aktiewe bestanddele wat rondom ADEPIDYN™, geregistreerde handelsmerktegnologie van Syngenta, geformuleer is. Geen ander mielieswamdoder op die Suid-Afrikaanse mark kan op ’n soortgelyke drieledige formulasie aanspraak maak nie.

ADEPIDYN™ is ’n nuwe karboksamiedgroep-chemikalie wat deur Syngenta ontwikkel en onlangs wêreldwyd bekend gestel is. Die grootste voordeel van ADEPIDYN™ is sy hoë vlak van intrinsieke aktiwiteit wat beteken MIRAVIS® Neo is hoogs aktief teen laer dosisse, lewer uitmuntende bekamping van siektes en lei tot gesonder mielieplante. ADEPIDYN™ word vinnig en doeltreffend in die waslaag van die mielieblaar opgeneem om ’n reservoir te vorm van waar dit stadig in die plant vrygestel en teen metaboliese afbreking beskerm word.

Hierdie kenmerk verseker verbeterde reënvastheid en nawerking teen siektes. Saam met ADEPIDYN™ bevat die MIRAVIS® Neo ook AMISTAR® en propikonasool, elk met sy eie metode van werking. As gevolg hiervan, pas MIRAVIS® Neo uitstekend in by ’n weerstandbestuurprogram.

Hierdie foto’s wys die verskil tussen ’n onbehandelde blok (FOTO 1) en een waarin ’n program bestaande uit AMISTAR® Top, MIRAVIS® Neo en ARTEA® noordelike blaarskroei doeltreffend bekamp het. Foto: Petrus Mokoro
Hierdie foto’s wys die verskil tussen ’n onbehandelde blok (FOTO 1) en een waarin ’n program bestaande uit AMISTAR® Top, MIRAVIS® Neo en ARTEA® noordelike blaarskroei doeltreffend bekamp het. Foto: Petrus Mokoro

Wanneer om MIRAVIS® NEO toe te dien

MIRAVIS® Neo is ’n voorkomende swamdoder wat ontwikkel is om mieliesiektes te bekamp en die mielie se fabriek te beskerm, en moet daarom op die regte tyd toegedien word. Die tipe siekte, infeksietyd, siektedruk en heersende omgewingstoestande is alles bepalende faktore. In gevalle waar twee of meer swamdodertoedienings die norm is, soos in besproeiingsgebiede of waar die siektedruk hoog is, moet ’n eerste toediening van AMISTAR® Top of MIRAVIS® Neo tydens die V5- of V6-groeistadium plaasvind.

’n Tweede toediening van MIRAVIS® Neo, rondom die V8- tot V9-groeistadium, sal die plant beskerm tydens die uiters belangrike V10- tot R1-groeistadium wanneer landbouchemiese toedienings ’n risiko vir gestremde kopsindroom (arrested ear syndrome) inhou.

Hierdie foto’s wys die verskil tussen ’n onbehandelde blok (FOTO 1) en een waarin ’n program bestaande uit AMISTAR® Top, MIRAVIS® Neo en ARTEA® noordelike blaarskroei doeltreffend bekamp het (FOTO 2). Foto: Petrus Makoro
Hierdie foto’s wys die verskil tussen ’n onbehandelde blok (FOTO 1) en een waarin ’n program bestaande uit AMISTAR® Top, MIRAVIS® Neo en ARTEA® noordelike blaarskroei doeltreffend bekamp het (FOTO 2). Foto: Petrus Makoro

In hoësiektedruktoestande word ARTEA® aanbeveel as ’n derde toediening. In gebiede met laer siektedruk waar ’n enkele toediening gewoonlik genoeg is, moet MIRAVIS® Neo tussen die V6- en V8-groeistadium gespuit word voordat infeksie plaasvind.

Hierdie drie-in-een-formulasie slaan swamsiektes aan alle kante hok en danksy betroubare gewasveiligheidkenmerke het produsente meer opsies wat toediening betref. Die veelsydigheid van MIRAVIS® Neo onder moeilike omstandighede verseker gewasprestasie wanneer dit die meeste vereis word.

Navrae: www.syngenta.co.za

Die VARI-algoritme (visible atmospherically resistant index) is op die ortomosaïekkaart (regs) toegepas om ’n aanduiding van die relatiewe gesondheid van die plante in die gekarteerde (afgebeelde) gebied te verkry. Die tegnologie bepaal hoe groen ’n beeld is deur plante se weerkaatsingskoëffisiënt te gebruik. Die verskillende skakerings van groen verskyn op die plantgesondheidskaart as kleure wat wissel van groen tot rooi. (Bloedrooi, byvoorbeeld. waar paaie langs die land loop, dui ’n totale gebrek aan plantegroei aan.)

Lees die produketiket vir volledige besonderhede
MIRAVIS® Neo bevat ADEPIDYN™ (pidiflumetofen), asoksistrobien en propikonasool (reg.nr. L11102, Wet 36 van 1947) SKADELIK. AMISTAR® Top bevat asoksistrobien en difenokanosool (reg.nr. L7897, Wet Nr 36 van 1947) VERSIGTIG. ARTEA® bevat propikonasool en siprokonasool (reg.nr. L6820, Wet Nr. 36 van 1947) VERSIGTIG. MIRAVIS® Neo, AMISTAR® Top en ARTEA® is geregistreerde handelsmerke van ’n Syngenta Groepmaatskappy. Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000. www.syngenta.co.za © Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van hierdie dokument is voorbehou. Alle onregmatige kopiëring word verbied.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.37
+0.2%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
964.04
+0.4%
Palladium
1,421.37
+0.3%
Goud
1,966.54
-0.4%
Silwer
23.28
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,743
+0.4%
Alle aandele
76,320
+0.4%
Hulpbronne 10
66,484
+0.0%
Industriële 25
103,318
+1.0%
Finansiële 15
15,542
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot