AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9304
301,00
CORN
10 Aug
-
4030,6
31,60
SOYA
10 Aug
-
8345
-25,00
SUNS
10 Aug
-
10540
21,00
WEAT
10 Aug
-
6837
27,00
WMAZ
10 Aug
-
4205
27,00
YMAZ
10 Aug
-
4218,4
7,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Teken só in op Landbou.com

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kry nou Landbouweekblad se talle produkte op die splinternuwe Landbou.com.

Sedert 1 Oktober is al Landbouweekblad se inhoud digitaal agter sy eie betaalmuur beskikbaar op die herontwerpte Landbou.com. Dit is deel van Landbouweekblad se volgende hoofstuk om ’n Afrikaanse tuiste vir die landbou op die web te bou. Voorheen net ’n tydskrif, is Landbouweekblad vandag soveel meer. Daar is TV-reekse, ’n reeks spesiale tydskrifte, wat Boerekos, Suid-Afrika se grootste kostydskrif wat verkope betref, insluit, en landbouboeke deur die land se top-veeartse en kenners soos dr. Faffa Malan, prof. Hennie Snyman, Theo Vorster en die legendariese André Lund.

Vir R149 per maand, soveel as wat net die tydskrifte in ’n maand sal kos, het intekenare toegang tot die volgende:

  • Webinare en konferensies, wat op ’n verskeidenheid platforms uitgesaai word, asook afslag op alle nuwe webinare;
  • Landbouweekliks-episodes oor die land se topboere;
  • Toegang tot ’n verskeidenheid spesiale tydskrifuitgawes soos Vee, Tegnologie, Boereplanne of Herlewingslandbou;
  • ’n Nuwe weerafdeling, met die jongste weervoorspellings, ontleding van weerpatrone, algemene weerstories en gereelde gesprekke met streeksweervoorspellers;
  • ’n Luisterfunksie vir artikels en ’n omvattende artikel-argief;
  • Die weeklikse Landbouweekblad-tydskrif in PDF-formaat.

Netwerk24-intekenare kan inteken vir slegs R85,75 ekstra ’n maand.

Intekenare het toegang tot die produkte via rekenaar, selfoon of ’n toepassing. Die Landbou.com-app is beskikbaar vir Android-, Huawei- en Apple-gebruikers.

Die Landbouweekblad-span het ’n handige gids saamgestel om jou te help om in te teken. So maklik soos 1, 2, 3. Klik HIER.

Ons konsultante is ook op hul pos – telefoon, SMS of WhatsApp – om jou by te staan.

Indien jy enige vrae het, kontak die dienssentrum by diens@netwerk24.com, bel 087 353 1300 of SMS die woord LANDBOU na 31069 en 'n konsultant sal jou kontak.

Jy kan ook ’n e-pos stuur om jou intekening blitsvinnig uit te sorteer.

Kom boer saam op ons splinternuwe werf!


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.18
+2.5%
Rand - Pond
19.82
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,797.24
+0.2%
Silwer
20.75
+1.1%
Palladium
2,250.95
+1.3%
Platinum
949.89
+1.3%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.7%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek my beste pel om nuwe hoofstuk in my lewe te skryf.
Ek is n eerlike man wat nog baie jonk van gees is en sal iemand verkies wat daarvan hou om roadtrips te doen en dan kamp ook.
Artist looking for inspiration
Persoonlikheid gewys is ek maar n plat op die aande vrou. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot