AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veelsydige kruipspuit vergemaklik besproeiing

akkreditasie
Diegene wat op soek is na veelsydige en kostedoeltreffende besproeiingsprodukte en onderdele, klop gereeld aan Irrigation Unlimited se deur. Dit is danksy dié maatskappy se oplossingsgedrewe opsies vir boere wat op ongelyke en onreëlmatige landerye of uitvalhoeke moet besproei.

Waar elke hektaar van ’n plaas se produksie tel, is Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite die ideale oplossing om bykans enige gewas of weiding met min moeite nat te lei. Die praktiese aard van dié stelsel is een van die redes waarom dit so gewild is. Dit kan onder meer gebruik word om lande te besproei waar spilpunte nie pas nie en kan ook by verskeie gewasse gebruik word.

Die stelsel kan na enige plek tussen lande gesleep word en dis ook moontlik om die stelsel padlangs te vervoer. Wanneer dit op die gewenste plek is, kan dit onmiddellik gebruik word. Dit benodig nie voorbereidingswerk nie – slegs ’n pomp en hooflynwater is nodig.

Danksy die Ocmis-kruipspuit is daar geen uitvalhoeke nie en elke stukkie grond word doeltreffend benut. Nóg ’n pluspunt is dat die Ocmis-kruipspuite ander werk soos bobemesting aansienlik vergemaklik.

Wanneer die spuite nie gebruik word nie, kan die boer dit uit sy lande verwyder en staan dit nie in die trekkers se pad wanneer gewerk moet word nie. Die spuite kan ook in die skuur toegesluit word om te voorkom dat dit “voete kry”.

Die modelle

Alle modelle werk doeltreffend met ’n waterdruk van 4,3 bar tot 10,4 bar. Die afstand van die straal van die R2/2-model kan ook gestel word deur spuitstukke te ruil van ’n 24 mm-spuitstuk tot ’n 30 mm-spuitstuk, of deur die waterdruk te verstel.

Daar is vier modelle van dié wateraangedrewe spuit beskikbaar:

  • Die R1/1-model se pyp is 75 mm dik en 220 m lank en bedien dus ’n baan van 220 m. Dit besproei 1,23 ha tot 1,85 ha op ’n slag na gelang van die waterdruk.
  • Die R2/2-model se pyp is 100 mm dik en 300 m lank en bedien dus ’n baan van 300 m. Dié model besproei 2,02 ha tot 2,96 ha op ’n slag.
  • Die Ocmis Micro Rain (MRR 58/200) kan vir kleiner landerye en tuine gebruik word. Dit het ’n toevoerpyp van 58 mm en besproei tot 1,1 ha per 200 m op ’n slag.
  • Die Ocmis Micro Rain (MR 40/130) het ’n pyp van 40 mm wat 130 m lank is, en kan tot 0,56 ha per 130 m besproei.

Om die groter modelle in die reeks te verskuif, is slegs een mens en ’n klein trekker nodig. Die kleiner modelle kan met ’n kragtige vierwielmotorfiets gesleep word tot waar jy dit aan die watertoevoer koppel.

Navrae:
Web: www.iunlimited.co.za; mnr. Tobie van den Heever, 082 658 6054, 012 736 2121; e-pos: tobie@iunlimited.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
+0.1%
Rand - Euro
18.48
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot