AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Vertrou op Falcon vir wentelsnyers en meer!

akkreditasie
Het jy ’n behoefte aan produkte soos wentelsnyers, hooimakers®, materiaalhanteringswerktuie, ontbossers (mulchers), grassnyers, strooiers en kapploeë? Doen dan besigheid met die grootste vervaardiger van wentelsnyers in Afrika.

Falcon Agricultural Equipment (Edms.) Bpk. het sy deure in 1985 in Howick, KwaZulu-Natal, oopgemaak en is ideaal geleë in ’n boerderygebied.  

Die maatskappy se primêre mark is die landbousektor, met nisverkope in die nywerheids- en turfwerktuigmark.

Falcon versprei sy produkte deur ’n netwerk van meer as 350 gemagtigde handelaars met ongeveer 110 toegewyde meganisasie-handelaars landwyd. Dié produkte word na ander Afrikalande soos Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Uganda, Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe versprei.

Die Falcon-reeks is ontwerp om eenvoudig, veilig en diensbaar te wees en uitstekende waarde vir geld te bied. Die produkte is gebou om te hou en strawwe Suid-Afrikaanse toestande die hoof te bied. 

In baie dele van Suid-Afrika is “Falcon” die generiese term vir grassnywerktuie, wat hom die onbetwiste leier op sy gebied maak. Almal wat die Falcon-handelsmerk koop, koop meer as net ’n produk – hulle koop die erfenis en kundigheid van ’n maatskappy wat al meer as 35 jaar bedryf word.

Falcon voer ook ’n reeks werktuie in wat die plaaslik vervaardigde werktuie komplementeer. Dit sluit Amazone-strooiers, -spuite, -grassnyers en -grondbewerkingswerktuie uit Duitsland en Votex-stokkiekappers uit Nederland in.

Die span is trots op sy professionele benadering tot besigheid en het langdurige verhoudings met sy handelaars en klante opgebou, gegrond op eerlikheid, vertroue, respek en integriteit. Voortreflike klantediens is ’n belangrike deel van die Falcon-belofte.

Besoek https://www.falconequipment.co.za/about-us/ vir nog inligting oor Falcon en sy produkte. Kontak die Falcon-kantoor by 033 330 4764 of verkoopskantoor by 033 330 5787. Of gaan soek by https://www.falconequipment.co.za/find-a-dealer/ vir jou naaste gemagtigde Falcon-handelaar vir kwotasies en pryse.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot