AFGRI
BEAN
26 Me
-
9371
0,00
CORN
26 Me
-
4480
0,00
SOYA
26 Me
-
7813
0,00
SUNS
26 Me
-
8220
0,00
WEAT
26 Me
-
6690
0,00
WMAZ
26 Me
-
3644
0,00
YMAZ
26 Me
-
3750
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Me
-
171,55
-1,00
Ave Wool - RWS
12 Me
-
187,51
-2,00
Beeste A2/3
12 Me
-
54,18
0,36
Beeste AB2/3
12 Me
-
53,38
1,10
Beeste B2/3
12 Me
-
49,24
1,21
Beeste C2/3
12 Me
-
46,69
0,83
Bevrore Hoender
12 Me
-
34,02
0,01
Bokkies (onder 30 kg)
12 Me
-
54,11
1,43
Bokooie
12 Me
-
45,19
4,99
Groot (meer as 40 kg)
12 Me
-
47,21
1,85
Hoender (IQF)
12 Me
-
32,78
-0,26
Medium (30-40kg)
12 Me
-
48,05
0,05
Pork Average
12 Me
-
30,1
0,51
Poultry Average
12 Me
-
33,63
-0,08
Skaap A2/3
12 Me
-
81,25
-3,39
Skaap AB2/3
12 Me
-
71,07
-5,53
Skaap B2/3
12 Me
-
59,28
1,05
Skaap C2/3
12 Me
-
53,58
-3,44
Speenkalf
12 Me
-
31,71
0,67
Spekvarke
12 Me
-
30,61
-0,29
Stoorlammers
12 Me
-
41,49
-0,79
Varkwors
12 Me
-
23,9
-0,76
Vars Hoender
12 Me
-
34,08
0,01
Vleisvarke
12 Me
-
30,04
0,57
Deel

Weiding wanneer dit saak maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meer grasproduksie vroeg in die seisoen vul voervloeigapings gedurende die winter. Gesonde grond huisves gesonde plante wat die gesondheid en produksie van diere ’n hupstoot gee. FOTO: BARENBRUG
Meer grasproduksie vroeg in die seisoen vul voervloeigapings gedurende die winter. Gesonde grond huisves gesonde plante wat die gesondheid en produksie van diere ’n hupstoot gee. FOTO: BARENBRUG
Dit is reeds ’n prestasie as ’n boer ’n hoë raaigrasproduksie oor ’n aantal maande kan handhaaf, maar dis uniek as ’n groot deel daarvan in die noodsaaklike maande plaasvind.

Voldoen de raaigrasproduksie bly maar ’n kwessie in die koue wintermaande, asook die warm en meestal droë somermaande. Hoe word hierdie probleme aangepak?

Die boer moet sorg vir ’n voerbank met voldoende kuilvoer van gehalte, of ingeligter besluite neem rakende kultivarkeuse vir intensiewe weidings.

TabuPlus is ’n Italiaanse raaigras uit Barenbrug Nieu-Seeland se raaigrasteelprogram. Dit het veral opslae gemaak in die Nieu-Seelandse Forage Value-indeks as die enigste raaigras wat vyf sterre kry vir besondere produksie in die koue maande.

Dié prestasie het nie net te doen met die besondere produksievermoë gedurende koue maande nie, maar beklemtoon ook die winsgewendheid van TabuPlus teenoor ander kommersiële kultivars.

Hoewel TabuPlus geklassifiseer word as ’n eenjarige Italiaanse raaigras, het die Outeniqua- proewe getoon dat dit volhoubaar geproduseer word tot diep in die somer, met ’n verhoogde opbrengs van 16% bo die 2021-’22-somergemiddelde van alle Italiaanse kultivars. Hierdie volhoubaarheid oor die warmer maande, ’n vinnige vestigingsvermoë in die herfs en die besondere produksie vroeg in die koue maande is juis die kerneienskappe wat TabuPlus uniek maak.

Met die voortdurende wisselvalligheid van Suid-Afrika se klimaatstoestande gaan TabuPlus beslis ’n stabiele produksievoordeel in die boer se weiding verseker. Barenbrug ervaar ook dat TabuPlus se eienskappe dit aanpasbaarder maak vir lamtye, asook die afronding van lammers.

TabuPlus sal gemaklik inskakel by die meeste weidingstelsels. Danksy die regop groeiwyse is dit uiters geskik vir mengsels en as graskuilvoer. Rooi- en witklawer, eenjarige klawer, basterraaigras, kruie en hawer is van die gewasse wat uitstekend met TabuPlus kombineer.

Hierdie gras het ook die vermoë om in ’n relatief kort tydperk ’n groot volume wortels te produseer. Dit dra nie net by tot die suksesvolle somerproduksiepotensiaal nie, maar verseker die maksimum grondprofielbenutting van voedingstowwe en vog. Barenbrug weet ook dat ’n groter wortelbioom vele voordele inhou vir voordelige grondmikrobes wat gesonder plante en diere tot gevolg het.

“Ons probeer altyd om te verbeter op ons beste kultivars, maar soos dit met plantteling gaan, is dit nie so eenvoudig nie,” sê mnr. Courtney Inch, raaigrasteler van Barenbrug Nieu-Seeland. “TabuPlus het Tabu vervang en dit was nie maklik nie. Tabu was reeds gekenmerk deur ’n hoë produksiepotensiaal, digte diploïede groeiwyse en volhoubare produksie. ’n Opvolger moes dus besondere eienskappe hê. “TabuPlus se vestigingspoed, saam met al die ander voordele, was die deurbraak waarna ons gesoek het. Vandag kan ons ’n baie besondere raaigras aan ons klante bied.”

Die maatskappy streef daarna om diereproduksie natuurlik te verhoog en lewer sodoende sy bydrae tot ’n groener en gesonder omgewing. TabuPlus is weer eens ’n bewys dat dit vir Barenbrug belangrik is om die behoeftes van boere in ag te neem en die nodige oplossings te vind sodat winsgewender geboer kan word.

Navrae:
Mnr. Jaco Kellerman, portefeuljebestuurder, e-pos: jkellerman@barenbrug.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
+0.1%
Rand - Euro
21.10
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.69
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkellopende man opsoek na sy prinses.
Tall dark and handsome 😆 my profiel foto is onlangs geneem. Nie sleg vir 44 nê? Afrikaans. Hou van goeie musiek, Netflix, kosmaak, braai en lekker kuier. Ek geniet...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot