AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Wen ’n Case-trekker met Landbouweekblad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Case IH Maxxum 110-trekker ter waarde van R1 100 000 kan joune wees in Landbouweekblad se splinternuwe kompetisie.
’n Case IH Maxxum 110-trekker ter waarde van R1 100 000 kan joune wees in Landbouweekblad se splinternuwe kompetisie.
In Landbouweekblad se grootste en nuutste leserskompetisie – … want dis lekker in ’n Case-trekker – staan jy ’n kans om weg te ry in ’n Case IH Maxxum 110-trekker ter waarde van R1 100 000.

Dis nie aldag dat jy ’n prys ter waarde van R1 100 000 kan wen nie. 

In Landbouweekblad se grootste en nuutste leserskompetisie – … want dis lekker in ’n Case-trekker – staan jy ’n kans om weg te ry in ’n Case IH Maxxum 110-trekker. 

Dié werkesel beskik oor al die krag wat jy in ’n trekker verlang, en die brandstofbesparing wat jy begeer. Case IH se Maxxum 110-trekker is aanpasbaar, veelsydig en maklik hanteerbaar om te verseker produktiwiteit bly nie in die slag nie. Lees meer oor die trekker HIER.

Benewens die groot prys is daar ook tien geskenkbewyse van agmarket.co.za of Safari Outdoor ter waarde van R5 000 op die spel.

Die kompetisie om die trekker te wen werk só:

  • Skeur die kompetisieblad (met ’n onvoltooide legkaart) uit. Dit is beskikbaar in die Landbouweekblad-uitgawes van 6 April, 20 April en 4 Mei.
  • Bêre die AGT legkaartstukke wat in elke uitgawe vanaf 4 Mei tot 10 Augustus sal verskyn.
  • As jy al AGT legkaartstukke versamel het en die legkaart kan voltooi, stuur die kodewoord “CASE”, jou naam, van en dorp na 33677*.
  • VIER finaliste sal uit dié inskrywings getrek word, waarna die finaliste gekontak sal word om bewys van hul voltooide legkaart te lewer.
  • EEN finalis sal uit al die inskrywings vir die tweeweeklikse SMS-kompetisie (sien onder) getrek word.
  • Dié VYF finaliste moet by Nampo Kaap (13-16 September 2023) wees waar elkeen ’n sleutel sal ontvang. Die finalis wie se sleutel die trekker aanskakel, is die gelukkige wenner.
  • Indien jy ’n uitgawe(s) nie in die hande kry nie, kan tydskrifte by Johan.Terblanche@media24.com aangekoop word.
  • Die kompetisie sluit 17 Augustus 2023.

Só werk die SMS-kompetisie:

  • ’n Geskenkbewys ter waarde van R5 000 van Safari Outdoor OF agmarket.co.za is in elke uitgawe van 6 April tot 10 Augustus op die spel.
  • Beantwoord ’n maklike vraag oor CASE, SMS die antwoord, jou naam, van en dorp na 33677*.
  • Die wenner sal in ’n gelukstrekking gekies word. Uit al die SMS-inskrywings oor tien weke sal een gelukkige persoon gekies word om een van die finaliste vir die trekkerkompetisie te wees.

Vir navrae stuur ’n e-pos na events@landbou.com.

Bepalings en voorwaardes vir Landbouweekblad se … Want dis lekker in ’n Case-trekker-kompetisie

Algemene reëls

  • Media24 is die kompetisie se promotor.
  • Die naam van die kompetisie is … Want dis lekker in ’n Case-trekker-kompetisie.
  • Die kompetisie duur van 6 April tot 17 Augustus 2023.
  • Die kompetisie bestaan uit: (1) Die insamel en bou van ’n legkaart om in aanmerking te kom om die Case IH Maxxum 110-trekker te wen; (2) ’n SMS-kompetisie waarin 10 geskenkbewyse ter waarde van R5 000 van AgMarket of Safari Outdoor gewen kan word.
  • Personeel van Media24 en die borge CASE IH, AgMarket en Safari Outdoor (sowel as hul gesinne) mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
  • Persone moet 18 jaar of ouer wees om in te skryf.
  • Finaliste vir die trekkerkompetisie en wenners van die SMS-kompetisie sal telefonies in kennis gestel word. Media24 sal ’n finalis/wennner drie keer gedurende kantoorure (09:00 tot 17:00) probeer kontak. As ons nie persoon deur middel van een van die drie oproepe in die hande kan kry nie, sal ’n nuwe finalis/wenner getrek word.
  • Media24 en enige borge neem geen verantwoordelikheid vir enige aanspreeklikheid, skade of verlies (direk of indirek) wat uit deelname aan hierdie kompetisie mag voortspruit nie.
  • Deur aan hierdie kompetisie deel te neem, stem jy in dat Media24 en die borg jou af en toe mag kontak rakende promosies en ander bemarking wat vir jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sodanige promosies en bemarking van die hand te wys.
  • Deur aan hierdie kompetisie deel te neem, stem jy in tot die verwerking van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met die Media24-privaatheidsbeleid, wat by https://www.media24.com/privacy/ beskikbaar is.
  • Ons en ons borge behou die reg voor om die kompetisie of enige pryse of enige aspek daarvan sonder kennisgewing, op enige tyd en om enige rede te verander, uit te stel, op te skort of te kanselleer. In die geval van sodanige wysiging, uitstelling, opskorting of kansellering, stem jy in om afstand te doen van enige regte, belange of verwagtinge wat jy van Media24 of ons borge mag hê, en erken jy dat jy geen skadevergoeding teen ons en ons borge sal verhaal nie.
  • Besluite oor enige aangeleentheid rakende die kompetisie of hierdie bepalings en voorwaardes is finaal, en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
    SMS’e kos R1,50.

Spesifieke reëls vir die (1) legkaartkompetisie

  • Inskrywings vir die legkaartkompetisie word beperk tot een (1) inskrywing. Dubbel inskrywings sal uitgewis word.
  • Persone wat ’n SMS stuur om in te skryf, moet per e-pos (’n foto aangeheg) bewys dat hulle al AGT van die legkaartstukke versamel het en die legkaart voltooi het. Die legkaart en sy legkaartstukke moet uit die tydskrif geknip word en mag nie ’n afskrif of skermgreep wees nie of uit ’n PDF-weergawe kom nie.
  • Die VIER finaliste wat uit die inskrywings getrek word, moet bewys kan lewer dat hulle betrokke is by ’n geregistreerde boerdery. As ’n finalis nie sodanige bewys kan lewer nie, sal hy/sy gediskwalifiseer word.
  • EEN finalis sal uit al die inskrywings vir die SMS-kompetisie getrek word om ook in aanmerking te kom om die trekker te wen. Die persoon moet ook bewys kan lewer dat hy/sy betrokke is by ’n geregistreerde boerdery. As die persoon nie sodanige bewys kan lewer nie, sal hy/sy gediskwalifiseer word.
  • Finaliste moet beskikbaar wees om by Nampo Kaap op Bredasdorp (13-16 September 2023) ’n sleutel te ontvang om te bepaal of sy/haar sleutel die trekker aanskakel. Laasgenoemde word verfilm en finaliste stem daartoe in dat die beeldmateriaal op sosialemediaplatforms en televisie gebruik kan word.
  • Die reiskoste van die finaliste word tot en met ’n bedrag van R5 000 gedek.
  • Finaliste stem in tot ’n onderhoud met Landbouweekblad, asook Landbouweekliks.
  • Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 17 Augustus 2023.
  • Die wenner mag nie die trekker in die eerste SES maande nadat hy/sy gewen het die trekker verkoop nie.
  • Die trekker mag nie vir kontant omgeruil word nie.

Spesifieke reëls vir die (2) SMS-kompetisie

  • Die SMS-kompetisie om ’n kans te staan om ’n geskenkbewyse ter waarde van R5 000 van AgMarket of Safari Outdoor te wen sal duur van 6 April 2023 tot 10 Augustus 2023.
  • Een geskenkbewys ter waarde van R5 000 sal per uitgawe gewen kan word.
  • ’n Persoon kan soveel inskryf soos wat hy of sy wil. SMS’e kos R1,50.
  • Die wenner sal in ’n gelukstrekking gekies word.
  • Uit al die inskrywings vir die SMS-kompetisies sal EEN finalis getrek word wat ook in aanmerking kom om die Case IH Maxxum 110-trekker te wen. Die persoon moet bewys kan lewer dat hy/sy wel nut vir die trekker het. As jy nie sodanige bewys kan lewer nie, sal jy gediskwalifiseer word.
  • Die wenners van die SMS-kompetisies sal op Landbouweekblad se Facebookblad aangekondig word. 


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.46
-0.1%
Silwer
24.31
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,629
-0.1%
Alle aandele
76,987
-0.0%
Hulpbronne 10
68,417
-1.1%
Industriële 25
102,981
-0.4%
Finansiële 15
15,898
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot