In Landbouweekblad se grootste en nuutste leserskompetisie staan jy ’n kans om weg te ry in ’n Case IH Maxxum 110-trekker. Benewens die groot prys is daar ook tien geskenkbewyse van agmarket.co.za of Safari Outdoor ter waarde van R5 000 op die spel.
Lees hier meer oor dié kompetisie.