AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

KYK: Katoen is in Tech Terrain se visier

akkreditasie
Katoen is ’n merkwaardige gewas. Dit is die enigste landboukommoditeit wat vesel én voedsel voorsien vir mens en dier. Dit is die wêreld se belangrikste natuurlike vesel en word reeds meer as 7 000 jaar gebruik.

Katoen word in meer as 100 lande wêreldwyd verbou en dra by tot honderde miljoene werksgeleenthede, veral onder kleinskaalse boere.

Die Wêreldhandelsorganisasie het verlede jaar besluit om die Wêreldkatoen-dag van stapel te stuur.

In hierdie week se episode van Tech Terrain – Woensdag op Wêreldkatoendag – gaan die aanbieder Theo Voster ondersoek instel na waarom hierdie gewas toenemend plaaslik, maar ook internasionaal belangrik is. 

In die ateljee is mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, en me. Tanya Aucamp, onafhanklike kommunikasiespesialis by Katoen SA, om te gesels oor die vennootskappe wat gebruik word om die plaaslike katoenbedryf te bevorder.   

Twee katoenprodusente maak ook ’n draai. Mnre. Leonard Venter, voorsitter van die raad van Katoen SA, en Jozeph du Plessis, direkteur van Locklore Boerdery, praat oor kwessies in die bedryf en hul ervaring met katoen. 

Mnr. Philip du Plessis, areaverkoopsbestuurder by John Deere Afrika en Midde-Ooste, en Lucas Groenewald, verkoopsbestuurder vir John Deere in Suider-Afrika, gesels oor die ongelooflike tegnologie wat beskikbaar is vir katoenboere. 

Sluit enige tyd aanlyn by Tech Terrain aan, of besoek die webwerf Woensdag om 16:00 wanneer die laaste episode in die huidige reeks gelaai word. Jy kan ook al die vorige episodes in die reeks, sowel as bonusmateriaal, op www.techterrain.co.za kyk. 

Aangebied deur John Deere, met die samewerking van Landbouweekblad en Brand Republic.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
-2.1%
Rand - Pond
21.52
-3.6%
Rand - Euro
18.50
-3.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-2.4%
Rand - Jen
0.13
-4.1%
Goud
1,802.70
+1.9%
Silwer
22.75
+2.5%
Palladium
1,949.22
+3.3%
Platinum
1,046.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.4%
Industriële 25
92,168
+1.8%
Finansiële 15
15,274
-7.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot