In 1891 het die Mostert-familie begin boer in die Philadelphia-omgewing en van toe af het hierdie familieboerdery net van krag tot krag gegroei. Nicol Mostert en sy broer is tans die vyfde geslag wat hierdie familieboerdery suksesvol saam met hul pa, Tobie Mostert, bestuur. Nicol en sy pa vertel meer oor die belangrike rol wat tegnologie in hul boerdery speel en hoe dit hul daaglikse aktiwiteite op die plaas vergemaklik.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag