
Mr. Jacques Taylor
Mr. Jacques Taylor, besturende direkteur van Case IH Agriculture, en Graham Forte, besturende direkteur van Case IH Construction gesels oor die impak wat die handelsmerk oor die jare in die lanbou gehad het én steeds het.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Case IH.