AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

CNH Industrial loof SA boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaanse boere het al die aanmoediging en ondersteuning nodig wat hulle kan kry, sê Jacques Taylor, besturende direkteur van CNH Agriculture and Construction in Suider-Afrika.

In reaksie op die jongste data van die oesskattingskomitee wat deur Agbiz bekend gemaak is, het Taylor die werkywer en deursettingsvermoë van Suid-Afrikaanse boere geloof vir die bemoedigende skattings van nasionale oeste te midde van verskeie struikelblokke, waaronder weerbekommernisse, stygende insetkoste, arbeidsonrus en beurtkrag.

Ten spyte van ’n moeilike planttyd oor ’n groot deel van Suid-Afrika weens die wisselvallige weerstoestande aan die begin van die 2022-’23-somerproduksieseisoen, bied die nuwe data goeie hoop dat Suid-Afrika voldoende stapelvoedselvoorrade in die 2023-’24-bemarkingsjaar sal hê, wat ooreenstem met die 2022-’23-produksieseisoen.

Aanhoudende beurtkrag het kommer laat ontstaan dat gebiede onder besproeiing swak opbrengste kan lewer. Gelukkig het die gunstige reënval, teen ’n matige pas, vanaf middel Februarie ’n broodnodige blaaskans en verbeterde oestoestande gebied. Binne die somergraan- en oliesade-afdelings word ongeveer 20% van mielies en 15% van sojabone onder besproeiing geproduseer.

Kortom, die oesskattingskomitee se data plaas die verwagte opbrengste van stapelgraansoorte en -oliesade effens hoër as die vorige seisoen. Die verwagte verbetering in die mielie-oes volg op beter opbrengste, aangesien die oppervlakte-aanplantings marginaal laer is as die 2021-’22-seisoen. Intussen is die sterk voorspelde toename in sojabone die gevolg van verwagte groot opbrengste en ’n uitbreiding in aanplantings.

Die daling in die voorspelling vir sonneblomsaadproduksie is die gevolg van die verminderde aanplantings en opbrengste in sommige gebiede. Ander gewasse, soos sorghum en grondbone, het ook ’n redelik groot verwagte oes as alles goed gaan.

CNH Industrial wens alle somergraanprodusente ’n goeie oes toe. As ’n toonaangewende verskaffer van landboutoerusting, met sy handelsmerke Case IH en New Holland, wat trekkers, stropers, planters, spuite en balers insluit, is CNH Agriculture ’n jare lange vennoot van boere in die streek. Die maatskappy maak ook gebruik van meer as 175 jaar se erfenis en ervaring van die landboubedryf reg oor die wêreld.

Hoewel sekere subsektore steeds onder druk is, bly die vooruitsigte vir die plaaslike landbou as geheel gunstig. Met die ervaring van sy noue samewerking met boere kan die maatskappy nie die belangrikheid van hul harde werk en onwrikbare toewyding oorbeklemtoon nie. Te midde van ernstige kwessies doen boere alles in hul vermoë om voedselsekerheid vir Suid-Afrika te verseker.

Dit is geen geheim dat ’n robuuste landbousektor, insluitend alle kleinboere, kommersiële boere en verwante ondernemings, nie net ’n onvervangbare steunpilaar van die ekonomie is nie, maar ook noodsaaklik is vir voedselsekerheid, werkskepping en die welstand van talle gemeenskappe in landelike gebiede. Om hierdie belangrike redes doen CNH Industrial ’n beroep op almal in Suid-Afrika om aan te hou om boere te ondersteun.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.26
+1.3%
Rand - Pond
23.95
+1.4%
Rand - Euro
20.63
+1.4%
Rand - Aus dollar
12.75
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
1,029.37
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.41
+0.7%
Silwer
23.58
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd is kosbaar.
Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek plante as n stokperdjie ens.
Wonderwerke vir Liefde....
Leer my ken om uit te vind. daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in die berge, kamp onder die sterre. n motorfiets - en laat slaap is ook...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot