AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Regverdig die koste van hooiproduksie dié seisoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kool die sous werd? As jy dié seisoen besluit om hooi te maak vir die moeilike maande, moet jy seker maak die opbrengs en voedingswaarde van die voer regverdig die koste daarvan.
Kool die sous werd? As jy dié seisoen besluit om hooi te maak vir die moeilike maande, moet jy seker maak die opbrengs en voedingswaarde van die voer regverdig die koste daarvan.
Die reproduksiestelsels kan opgedeel word in weidinggebaseerde en geenbeweidingstelsels. Albei het ’n spesifieke plek in ’n boerdery, maar alles kom terug na goeie voervloeibeplanning.

Die koste van hooi het aansienlik gestyg weens hoë insetkoste. Kontrakteurskoste vir sny, hark en baal beloop tans sowat R800/ha, of R10 vir ’n vierkantige baal (R450/t) en R100 vir ’n ronde baal (R350/t).

Dit sluit nie dieselkoste in nie. Die kunsmispryse het vanjaar ook ’n groot impak op die koste van hooi, veral op grasse soos oulandsgras en tef wat goed reageer op stikstofbemesting (tabel 1).

Volgens VKB Landboubestuursdienste se jongste ekonomiese verslag is die huidige kosprys vir oulandsgrashooi sowat R1 400/t. As jy in gedagte hou dat oulandsgrashooi se ru-proteïen nagenoeg 4-5% is, begin lusernhooi met ’n ru-proteïen van 22% teen R5 000/t baie aanloklik lyk (tabel 2).

Gelukkig is daar alternatiewe wat steeds hooi van besonder goeie gehalte kan lewer.

Kombinasie

Sommige hooiprodusente vestig ’n oulandsgras-lusern-kombinasie wat steeds volgens die oulandsgras se groeitydperk gesny word. Met die regte bestuur verhoog die lusern dan die gehalte van die hooi en verminder die N-behoeftes mettertyd.

Armmanslusern

Armmanslusern (Sericea lespedeza) is ’n sterk, meerjarige peulgewas wat goed aangepas is vir marginale grond in gebiede met ’n minimum van 550 mm reën. Dit is ook minder gevoelig vir lae pH-grond in vergelyking met ander peulgewasse. Hoewel dit gewoonlik ’n hele seisoen duur vir die gewas om te vestig, is dit ’n goeie langtermynbelegging vir die plaas. Die gewas kan as weiding of hooi benut word in die groeiseisoen, verkieslik voor die eerste ryp.

Armmanslusernhooi se ru-proteïenvlakke is gewoon lik 16-18%. Die ruvoer se tannienvlakke het ook ’n natuurlike onderdrukkingseffek op inwendige parasiete, veral vir jong kleinvee. Die opbrengspotensiaal is sowat 7-8 ton droëmateriaal/ha.

Akkerbone

Akkerbone is ’n eenjarige somerpeulgewas met uitstekende droogteverdraagsaamheid wat baie goed aangepas is vir die sentrale en westelike veeproduksiegebiede. Die proteïenvlakke van volpit-akkerboonhooi wat deur ’n hamermeul gegooi is, kom baie na aan dié van lusernmeel.

Hou in gedagte dat akker bone ligter grond verkies. Vir effens swaarder grond is dolichos-bone definitief ook ’n opsie waar dit ’n hoër opbrengspotensiaal as akkerbone het.

Tiffany-tef

Tiffany-tef is Barenbrug se vlagskip-tefkultivar. Dit het ’n langer groeiseisoen as die tefkultivar SA Bruin, en volgens plaaslike proefdata produseer dit 10-20% meer. Tiffany-tef het uitstekende voergehalte in vergelyking met ander C4-grasse met ru-proteïenvlakke so hoog as 18%.

Dit vergemaklik die besluit om daardie kunsmisrekening te regverdig. Die geheim van tef is om elke keer te sny voor dit die reproduktiewe stadium bereik. Mnr. Douw Steyn is die noordelike verkoopsbestuurder by Barenburg. 

Navrae:
 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Humble with a hint of Kanye
Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie clingy nie. Ek sal n dic pic vra as ek een wil hê😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot