
Bhetjane Cattle Co se doel is om maksimum volhoubare wins per hektaar te behaal deur die meeste kilogramme vleis per hektaar op die kostedoeltreffendste manier te produseer. Foto: Andries Gouws
Dr. Johann van der Merwe, direkteur van AMT, verduidelik wat tans met vleispryse en die graanmark gebeur.