
’n Boer wat sy diesel in groot maat koop, moet besin oor die gehalte daarvan, anders kan hy groot skade ly. FOTO: IDA-FARMWIRE.NET
Dr. Johann van der Merwe, direkteur van AMT, verduidelik wat tans met brandstof- en vleispryse asook die graanmark gebeur.