Landbou-kortliks os Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer!
In dié bulletin kry jy onder meer inligting oor hoe die gemeenskap van Hluhluwe saamgestaan het tydens die onluste om hul dorp veilig te hou, terwyl ons jou ook op hoogte hou met nuus oor die veldbrande in die Noord-Kaap.