
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor die hofsaak rondom die oordrag van waterregte en die uitbreking van bruin sprinkane wat in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap voorkom. Jy kan ook meer leer oor 'n boer se slim plan om draadspan te vergemaklik.