
Welkom by Landbou-kortliks!
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor George se oorstromings en varke se niere wat dalk vir mense gebruik kan word.