
.
Welkom by Landbou-kortliks!
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor 'n nuwe landbouprojek in Namibië en oor 'n nuwe entstof vir beeste.