
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor artikel 25 van die Grondwet wat nie gewysig gaan word nie sowel as vrugtediefstal en hoe landbougemeenskappe al jare lank daarmee sukkel.