
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In week se episode kan jy meer leer oor die bestuur van familieboerderye, oor die geleenthede in die boerbokbedryf en hoe die La Niña-stelsel die komende weke se weer gaan beïnvloed.