
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In die week se aflewering van Landbou-kortliks is daar meer inligting oor die swaar reën wat al tot dusver in April geval het, die probleme wat boere met veediewe ervaar sowel wat sojaboontegnologie vir Suid-Afrika kan beteken.