
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks kan jy meer leer oor die situasie rondom plantaardige olies en die wêreld se voorrade, die mediesesentrum wat boere en ander betrokkenes op Prieska gevestig het, die "intense koue" winter wat voorspel word sowel as die bul van die Bonsmara-stoetery Poggenpoel Molopo wat die week vir R2,1 miljoen opgeveil is.