
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor ’n forensiese rekenmeester se analise van die Land Bank se jaarverslae, die situasie rondom die bekendstelling van LITS-SA, die voorkoms van sprinkane in die Noord- en Oos-Kaap, hoekom boere gevra word om minder kunsmis te gebruik en 'n wynmaker wat 'n haan in die hoenderwêreld geword het.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.