
Die week se aflewering van Landbou-kortliks vertel ons jou meer oor die planne wat boere in die Klein-Karoo maak om te oorleef ná die droogte en om voor te berei op 'n droër toekoms, ons fokus op gebeure in die suiwelbedryf en vertel jou meer oor 'n Beefmaster-bul wat onlangs 'n rekord-prys behaal het en hoekom boere dié somer na verwagting meer sojabone as mielies kan aanplant.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.