
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks vertel ons jou meer oor ’n jongboer wat in net 13 jaar van ontvangsdame tot wennerboer ontwikkel het, hoe om die leisels in ’n familieboerdery oor te gee en die belowende seisoen wat ten spyte van Oktober se hittegolf vir subtropiese vrugte voorlê.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.