
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In die week se aflewering van Landbou-kortliks fokus ons op die groeiende tekort aan teengif vir slangbyte wat in die land, Landbouweekblad se nuwe reeks artikels oor veldherstel na die droogte in veral die Noord-Kaap, die Land Bank se bekendstelling van 'n nuwe finansieringsprojek die week en Jan Bylsma se blink en wonderlike donkie.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.