
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In die week se aflewering van Landbou-kortliks kan kykers meer leer oor die impak van situasie met brandstofvoorraad situasie in die land op boere, die toestande van paaie in die Vrystaat en Oos-Kaap, die Gariepdam wat weer oorloop die jaar en 'n boereplan met truksvyblare.