
1. Die gebrek aan lewering en die gevolglike lae voorraadvlakke op die Durbanse varsproduktemark weens die gewelddadige onluste van middel-Julie het meegebring dat eerstegraadse aartappels se prys op Maandag 19 Julie op R100/10kg gestaan het. Foto: Johan van der Merwe
In hierdie week se AMT varsprodukte-markoorsig, word daar na die jongste prysbewegings gekyk met die meeste pryse wat die afgelope week onder druk gekom het.