
Bultfontein se planmaker-boer: Michris Janse van Rensburg se toediener vir korrelkunsmis. ’n Eenvoudige awegaar van ronde yster is gebruik. Die tempo word gekalibreer deur die ratgrootte aan die aandrywingsas af te wissel. Die kunsmis vloei uit die drasak in die wurmbuis in. Vir groente- en kleinboere. Video: Johan Norval
https://youtu.be/UxRlUoanOgQ