Mnr. Quentin de Bruyn van Vastrap Boran in die distrik Ladybrand moes vinnig planne beraam om te kon voortgaan met sy jaarlikse veiling teen die middel van Augustus.
De Bruyn se veiling het op 18 Augustus plaasgevind, slegs twee dae na die landswye verbod op die beweging van beeste op 16 Augustus deur die departement van landbou luidens 'n verklaring afgekondig is.
Hy het aan Swiftvee en Landbou.com vertel watter stappe hy alles binne 'n kort tyd moes neem om met die veiling te kon voortgaan.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!