AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4520
5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10895
41,00
WEAT
29 Nov
-
6658
-36,00
WMAZ
29 Nov
-
5277
-46,00
YMAZ
29 Nov
-
5117
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boer meet meer as 270mm reën in ’n uur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baie swaar reën het vandag op die plaas Rietbult in die distrik Balfour uitgesak. Foto: Danie Bester
Baie swaar reën het vandag op die plaas Rietbult in die distrik Balfour uitgesak. Foto: Danie Bester
Meer as 270 mm se reën het binne 'n uur oor dele van die distrik Balfour in Mpumalanga uitgesak vandag.

’n Haelstorm het vanmiddag swaar reën en hael oor plase in die distrik Balfour in Mpumalanga laat uitsak. Mnr. Danie Bester, van die plaas Rietbult in dié distrik, het volgens sy elektroniese reënmeter 274,2mm p/h gemeet.

Hy sê een van die plaasdamme se walle het gebreek. Hy kon nog nie by al die landerye op die plaas uitkom nie, maar die reën het wyd oor sy plaas geval en hy vermoed daar is skade aan die meeste van sy gewasse. “Hy’t my geslaan van een hoek tot die ander hoek. Ek het in my lewe nog nooit so iets gesien nie. Van my kinderjare af het ek nog nooit soveel reën gesien nie. Ek dink die mielies sal dalk kan herstel, maar my sonneblomme en sojabone is weg.”

Bester sê die storm het oor sy en een van sy buurmanne se plase uitgesak, maar op ’n plaas slegs 2km van Rietbult af is net 3mm gemeet en op die dorp self sowat 30mm.

Bester sê vir die seisoen sover staan sy meting op 520mm reën. “Tot twee weke gelede was ons redelik op gemiddelde reënval vir die seisoen, maar die laaste twee weke is dit ver bogemiddeld. Dit gaan ’n baie nat seisoen wees as dit so voortgaan.”

reën
'n Landery verspoel op die plaas Rietbult in die distrik Balfour. Foto: Danie Bester
Danie Bester
Danie Bester hoop dat sy mielies sal kan herstel van die skade na 'n erge hael- en reënstorm. Foto: Danie Bester
danie bester reënmeting
Die reënmeting. Foto: Danie Bester
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.42
+0.6%
Rand - Euro
17.62
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.43
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,754.64
+0.8%
Silwer
21.27
+1.6%
Palladium
1,856.02
+0.4%
Platinum
1,003.50
+1.1%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
67,103
+0.2%
Alle aandele
73,460
+0.1%
Hulpbronne 10
71,833
+1.5%
Industriële 25
88,278
-0.1%
Finansiële 15
16,201
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot