AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Doeltreffender boer: Aanpas en beplan bly die wagwoorde

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Klimaatsverandering kan groter wisselvalligheid in weergebeure veroorsaak. FOTO’S TER ILLUSTRASIE
Klimaatsverandering kan groter wisselvalligheid in weergebeure veroorsaak. FOTO’S TER ILLUSTRASIE

Uit die aard van hul bedrywighede verstaan boere klimaatswisselvalligheid in hul onmiddellike omgewing baie goed. Klimaatsverandering vereis dat hulle moet besef die historiese klimaat en klimaatswisselvalligheid soos hulle daaraan gewoond was, is besig om te verskuif, sê dr. Stephanie Midgley, wetenskaplike oor klimaatsverandering en risikobepaling by die Wes-Kaapse departement van landbou.

“Boere hoef nie elke wetenskaplike detail van al die neigings van klimaatsverandering of alle modelle te ken nie. Hulle moet wel verstaan watter klimaatsfaktore groter risiko’s word en watter kleiner, en klimaatsverandering en langtermyndenke in hul risiko-ontleding en besluitneming op die plaas in ag neem.”

Sy sê boere wat meerjarige of boordgewasse vestig, moet 20-30 jaar in die toekoms kan dink en weet wat die keuses is en watter die beste is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.4%
Rand - Pond
22.24
+0.3%
Rand - Euro
19.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
978.74
+1.1%
Palladium
1,444.64
-0.3%
Goud
1,968.76
+0.2%
Silwer
23.71
+1.6%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,619
+1.1%
Alle aandele
77,250
+1.0%
Hulpbronne 10
68,503
+2.8%
Industriële 25
103,911
+0.6%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom en lê my neer
Lief vir die lewe, lief vir die natuur. tyd om iemand ook lief te hê. Man wat nog weet hor om ñ gentlemen te wees, hande nie bang is vir werk nie, iemand wat weet hoe om ñ...
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot