AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Droë Junie eindig dalk met goeie reën

akkreditasie
Lusernweidings in die Suid-Kaap is geil na goeie reën in Mei. Die foto is tussen Riviersonderend en Swellendam geneem. Foto: Amelia Genis
Lusernweidings in die Suid-Kaap is geil na goeie reën in Mei. Die foto is tussen Riviersonderend en Swellendam geneem. Foto: Amelia Genis
Graanboere in die Wes-Kaap sien uit na die goeie reën wat vir vandeesweek voorspel word.

Na ’n droë April en Mei wat lekker nat begin het, was die afgelope paar weke taamlik droog en warm, veral in die Swartland.

Die koring het nietemin goed opgekom en die stand is egalig, sê mnr. Cobus Bester van UD Boerdery by Moorreesburg. Hulle het in Mei 70 mm reën gekry, waarna dit vir drie weke nie gereën het nie.

“Ons het verlede week 5 mm reën gekry net voor die koring sou begin swaar trek. Dis nie genoeg nie, maar dis goud werd. Jy kan nie glo hoe die koring daarop gereageer het nie.”

Hy sê as die weer tot in September saamspeel, staan daar goeie potensiaal op die lande.

Mnr. Jurie Groenewald wat by Rietpoel boer en een van die Overbergse boere is wat swaar onder die groot reën begin Mei deurgeloop het, was verlede week nog besig om die laaste skade te herstel en die nat kolle te beplant.

Volgens hom het die grond goed afgedroog, maar reën voor die einde van Junie sal welkom wees.

Hy is nie te bekommerd dat hulle vanjaar so laat klaar geplant het nie. “In my pa se tyd het hulle baie keer in Mei klaar geplant en eers in Julie reën gekry. Ten spyte daarvan het die graan goed uitgedraai.”

Weidings baie mooi

Hulle sal graag weer wil reën hê, sê mnr. Maartin Gildenhuys van Goedemoed by Heidelberg. Teen 23 Junie het hulle nog nie 10 mm reën gekry nie, en het die warm bergwinde die grond redelik uitgedroog.

Vanjaar se plantseisoen het laat begin. Hulle kon nie in April plant nie. In Mei het hulle bykans 100 mm reën gekry. Die hawer, gars en koring het mooi opgekom, dog die kanola wat op die rooi grond geplant is, het bietjie toegeslaan. Hulle het ook vanjaar baie probleme met slakke en duisendpote gehad.

“Ons lusern- en hawerweiding is baie mooi. Ons het genoeg voer en sal dalk vanjaar die hawer kan oes of vir hooi of kuilvoer sny.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot