AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Droogte: Brose plattelandse gebiede benodig dringend hulp

akkreditasie
Die fel droogte in Griekwaland in Noord-Kaap. Foto: Willem van den Berg
Die fel droogte in Griekwaland in Noord-Kaap. Foto: Willem van den Berg
Die voortslepende droogte hou nadelige gevolge in vir die maatskaplik-ekonomiese toestande van diegene, veral armes, wat in geaffekteerde gebiede woon, sê Agri SA in sy jongste droogteverslag.

Die regering het onlangs aangekondig dat Suid-Afrika nie meer as ’n droogterampgebied verklaar is nie.

In sy droogteverslag vir Junie en Julie dui Agri SA aan dat hoewel die droogte verreikende gevolge vir die landbou ingehou het, dit katastrofies was vir landelike ekonomieë in die droogtegeteisterde gebiede. Die probleem kan vererger indien die Wes-Kaap minder as die normale winterreën kry.

Damvlakke in die Wes-Kaap het die afgelope paar weke aansienlik gestyg ná swaar reën en sneeu oor dele uitgesak het. Die gemiddelde damvlak vir die provinsie het op 20 Julie op 60,7% gestaan, vergeleke met 49,6% in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Die damme wat die Stad Kaapstad bedien, is 77% vol vergeleke met 63,8% verlede jaar. In 2018 moes streng waterbeperkings ingestel word om te keer dat die krane in die stad opdroog. Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, sê dit is goeie nuus vir die provinsie wat al langer as ses jaar groot droogteprobleme ondervind.

Sommige dele van die Wes-Kaap, soos die Weskus en veral binnelandse gebiede in die Karoo, word steeds deur erge droogtetoestande geraak.

Agri SA beklemtoon in sy verslag dat die Oos- en die Noord-Kaap steeds in die moeilikheid is.

Die gevolge van die droogte, tesame met stygende kospryse en onsekerheid oor inkomste, kan rampspoedige gevolge meebring. Terwyl droogtetoestande steeds baie erg in sommige gebiede is, het die Covid-19-pandemie verdere druk op die ekonomie geplaas wat voedselsekerheid en behoeftige gemeenskappe verder sal raak.

Droogteprojek

Dringende hulp is nodig vir boerderybedrywighede, werkers en gemeenskappe vir die brose plattelandse ekonomie om te oorleef, sê mnr. Willem Symington, hoof van Agri SA se rampbestuursentrum. Die organisasie en sy lede het die sowat R24 miljoen wat sedert 2015 deur die private sektor geskenk is, gebruik om boerderygemeenskappe te help. Sanlam en Santam het ook R3 miljoen bygedra, en Agri SA het die afgelope ses maande ’n raps meer as R1,2 miljoen verdeel tussen provinsies wat steeds in die wurggreep van die droogte is. Engen werk ook met Agri SA saam aan die droogtehulpfonds as deel van pogings om plase in produksie te hou en werk en voedselsekerheid te beskerm.

Vir elke liter Engen-smeermiddel, Engen Dieselube 700 Super, Engen Agritrac Super Universal en Engen Agrifluid Transmission wat landwyd verkoop word, word R1 aan Agri SA se droogtehulpfonds geskenk. Die projek sal tot September 2020 duur.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het vanjaar R139 miljoen beskikbaar gestel om boere in droogtegeteisterde gebiede te help.

Dit is egter ’n druppel aan die emmer van wat die sektor, wat reeds die afgelope agt jaar droogte beleef, nodig het. Sewe provinsies het amptelik by die departement om droogtehulp van R1,9 miljard aansoek gedoen.

Sedert 2016 het die regering ramphulp van R6,3 miljard vir droogteverligting en R660 miljoen vir oorstromings bewillig.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot